Forest Hunter
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Forest Hunter
Wat dink julle ouens van die Forest Hunter/Rowland Ward mess wat te koop is by sekere wikels..??
Ek het baie van hulle by Zimbi gesien
Cheers
Ek het baie van hulle by Zimbi gesien
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Forest Hunter
Waars die fotos? 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Forest Hunter
Goeiedag,
Dog ek help Cobb gou uit.
Ek neem aan dis die mes waaroor hy praat..?

Dog ek help Cobb gou uit.
Ek neem aan dis die mes waaroor hy praat..?

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Forest Hunter
Dis hy daai ja, dankie boogjagter, my kuier mense is nou net huistoe, konnie fotos laai nie..
Wat dink julle v/die mes, ??
Wat dink julle v/die mes, ??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Forest Hunter
Cobb
Dit lyk na n mooi mes daai kan jy dalk n prys gee as dit moontlik is
Boogjagter
Dankie vir foto . Weet jy dalk wat is die prys
Dit lyk na n mooi mes daai kan jy dalk n prys gee as dit moontlik is
Boogjagter
Dankie vir foto . Weet jy dalk wat is die prys
Last edited by vlakvark1 on Sun May 20, 2012 6:00 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Forest Hunter
Mooi mes, goeie vorm, mooi hefmateriaal. Goeie lengte met 'n netjiese praktiese skede.
Mens moet net self besluit of die vingergroewe vir jou eie hand gemaklik is.
Waar kry mens hom in PTA en wat kos hy?
Mens moet net self besluit of die vingergroewe vir jou eie hand gemaklik is.
Waar kry mens hom in PTA en wat kos hy?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Forest Hunter
Dit is n plesier,
Cobb ek help maar gou weer.
Hy is by Zimbi Books & Guns beskibaar vir R170.
Cobb ek help maar gou weer.
Hy is by Zimbi Books & Guns beskibaar vir R170.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Forest Hunter
Regtig n goeie prys. Sal bel en as hulle nie stock het nie moet hulle maar bestel
vlakvark en bosvark Bvk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Forest Hunter
Boogjagter, dankie my maat, ek sukkel hier met sein, laptops, kuiergaste en celfoon...
Ek dink hy was R185 toe ek gekyk het, daar was seker tussen 30 en 50 messe op die toonbank.
As almal uitverkoop is, is die mes dalk nie te tros nie...
Cheers
Ek dink hy was R185 toe ek gekyk het, daar was seker tussen 30 en 50 messe op die toonbank.
As almal uitverkoop is, is die mes dalk nie te tros nie...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Forest Hunter
My vrou spoil my gereeld met n mes wat sy by hulle
deur die pos bestel, sonder probleme.
deur die pos bestel, sonder probleme.
Last edited by VdWalt on Sun May 20, 2012 11:35 am, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Forest Hunter
Koop cold steel se jag mes bietjie duur maar jy koop nie weer n ander jag mes nie
Beretta
Beretta
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Forest Hunter
Help graag Cobb,
Laat weet maar hoe die mes werk, as een van julle manne hom gekoop het!
Groete
Laat weet maar hoe die mes werk, as een van julle manne hom gekoop het!
Groete
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Forest Hunter
Myne loop mooi, hom deur warthog getrek op 25grade, die skede is maar tosserig, maar vir onder R200 kan mens seker nie moan nie.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Forest Hunter
Manne, ek het al baie messe gekyk maar is gladnie 'n mes kenner of "liefhebber" soos van die mes manne hier op die forum nie....
Dit werk so...ek gooi my oog oor die R150-R300 cheapies, maar koop nie, en begin dan na die R500+ messe kyk...dis mos waar die kwaliteit messe is..
So... die Forest Hunter vir R650 by "xxxxxxx" en vir R695 by "yyyyyyy" (2 bekende gunshops) lyk dan mos na bekostigbare kwaliteit sonder om die bank te breek...??
Maar by Zimbi kry jy hom vir R170....

Wys jou, duurder koop wys ook soms, net die ander man se winsmarges uit