Ek is nuut en soos 'n spons.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Ek is nuut en soos 'n spons.
Ek is nuut en ek kan nie wag om al die inligting op te neem wat hier te kry is nie.Ek is van Piet Retief omgewing en voel soos 'n nuwe bekeerling wat so veel moontlik inligting moet bekom.
Ek is ook lief vir geweerjag, herlaai, boogskiet (trad) 4x4, kamp,visvang en my vrou en kinders.
Ek is ook lief vir geweerjag, herlaai, boogskiet (trad) 4x4, kamp,visvang en my vrou en kinders.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Hoop jou spons is groot want hier is baie inligting! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
DWB sal nou so bly wees hy het nog n pel op die forum in sy omgewing.
Welkom Dweetster
Welkom Dweetster
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Welkom Dweepster
Ek is mal oor jou personal text. Dis die waarheid.
Welkom by ons
Groete
Zack
Ek is mal oor jou personal text. Dis die waarheid.
Welkom by ons
Groete
Zack
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Welkomvisstok wrote: Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Hoop jou spons is groot want hier is baie inligting! Groete Alex
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Baie Welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Welkom
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Jy bedoel seker: Ek is lief vir my vrou, kinders en hou van geweerjag, herlaai, boogskiet (trad) 4x4, kamp en visvang.Dweetster wrote:
Ek is ook lief vir geweerjag, herlaai, boogskiet (trad) 4x4, kamp,visvang en my vrou en kinders.
Hehe ek terg jou net.
My pa is van Piet Retief af.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Skerp Nadia
slaan jy hom nou n lae hou
Welkom Dweepster Hoop jy geniet dit hier
Welkom Dweepster Hoop jy geniet dit hier

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Baie welkom weet jy gaan dit geniet - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Baie dankie almal ek voel klaar tuis. En dankie Nadia vir die teregwysing, maar jy weet mos hoe is ons mans - plesier voor verandwoordelikheid.HA-HA
(nou gaan ek seker pak kry)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Baie welkom hier, en gesels lekker saam.
Ek hou baie van jou leuse. Baie waarheid daarin.
Ek hou baie van jou leuse. Baie waarheid daarin.
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Ek rapporteer vir diens 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Kom nou Mr D,
Sit nou bietjie daai fotos van daai bosvark van jou wat jy met die longbow geskiet het op

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Ek dink dit vat nogal guts om met daai snaar en tanne stokkie agter 'n bosvark aan te loop en as dit in die nag gebeur het, salueer ek jou Mr D... Dan mag jy maar jou rang verander. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Zack Benade
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Hallo Dweepers
Ek hoop jy is stouter as jou broer. Hy was altyd die soet een tussen ons Silhouette skuts.
As jy in Bloem kom kuier sal ek jou ook leer geweer skiet soos ek vir Revo geleer het.

Hy was 'n hele ruk my skiet partner.
Skreeu as jy en Riempies in Bloem is. Julle is altyd welkom by my.
Grorte
Zack
Ek hoop jy is stouter as jou broer. Hy was altyd die soet een tussen ons Silhouette skuts.
As jy in Bloem kom kuier sal ek jou ook leer geweer skiet soos ek vir Revo geleer het.
Hy was 'n hele ruk my skiet partner.
Skreeu as jy en Riempies in Bloem is. Julle is altyd welkom by my.
Grorte
Zack
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Dankie Zack
Ons fokus nou so bietjie op die veld skiet, ek en Riempies. Ek het hom geleer om soet te wees so jammer ek is nie stout nie. DWB ek sal foto's plaas sodra ek die ropes van die forum ken, ek het nogal so paar.
Freek: Jy moet nogal "ghoen's" he om dit op voet te doen,iets wat ek nie het nie ,maar luck het ek wel.
Ons fokus nou so bietjie op die veld skiet, ek en Riempies. Ek het hom geleer om soet te wees so jammer ek is nie stout nie. DWB ek sal foto's plaas sodra ek die ropes van die forum ken, ek het nogal so paar.
Freek: Jy moet nogal "ghoen's" he om dit op voet te doen,iets wat ek nie het nie ,maar luck het ek wel.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
En ek het al gehoor jy kan vinnig hardloop ook en die vark sommer agter jou dood skiet 
Photobucket of Dropbox is die maklikste
Photobucket of Dropbox is die maklikste
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Hi pappa daai ding het 'n slegte asem, as hy jou byt gaan jy dood.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ek is nuut en soos 'n spons.
Dis hoekom sy tripswitch aan die voorkant sit 