BLESBOK EN SWARTWILDEBEESTE JAG OOSVRYSTAAT TWEELING

Post Reply
User avatar
JAN LOOTS
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:57 pm

BLESBOK EN SWARTWILDEBEESTE JAG OOSVRYSTAAT TWEELING

Post by JAN LOOTS »

HELLO MANNE
2000 BLESBOKKE EN 100 SWARTWILDE BEESTE
BLESBOKKE R950 SWARTWILDEBEESTE TROFEE BULLE R2500 JONG BULLE R1900 EN KOEIE R1900
SLAAP PLEK SELF CATERING R250 PER NAG PER JAGTER AFSLAG VAN BOKKE R50 PER BOK
BAKKIE IN VELD R500 PER DAG
KONTAK MY GERUS
GROETE JAN 082 616 46 96
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: BLESBOK EN SWARTWILDEBEESTE JAG OOSVRYSTAAT TWEELING

Post by Berg-Bewer »

Goeie dag Jan

Indien jy dalk iets oor het aan die einde van die siesoen, of sou belang stel aan oes, praat asb met my!

Groete Jaco Bruwer ( Berg-Bewer)
Post Reply