2012 se 1ste Rooibok
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
2012 se 1ste Rooibok
Die een was vir die pot gewees. Ek het hom geskiet met die vorige koue front toe ons almal dink die winter is vroeg hier. Nou weer lekker warm hier. Die gras was lank so ek het maar hoog gehou ingeval iets in die 270 se pad kom. Ek wou hom inskiet vir die Kimberley trippie. Daar is oop dele op die plaas waar jy 130 tree kan aftree.
Lekker vet bokkie.
Lekker vet bokkie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Geluk man. Ek sien jy bewe die 270 van jou mooi!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Baie geluk Carls,
Lyk kompleet of daai blerrie bok op voerkraal gestaan het,

Daai vetjie uitbraai met die lewertjie en pap is amper net so erg soo Koedoe murgbene...goorpens is die voorland,
Groetnis.
Lyk kompleet of daai blerrie bok op voerkraal gestaan het,
Daai vetjie uitbraai met die lewertjie en pap is amper net so erg soo Koedoe murgbene...goorpens is die voorland,
Groetnis.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Baie mooi, daai outjie is nog lekker vet
Goeie pot vleis 
Dawid
Goed om jou weer aktief te sien, hyt jy bietjie sein kon steel iewers
Dawid
Goed om jou weer aktief te sien, hyt jy bietjie sein kon steel iewers
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Marc,
Vir n tyd vreeslik gesukkel en geen posts kon deur nie, internet vreeslik stadig, af en toe n mail deurgekry maar solank dit goed gaan moet ek opmaak vir verlore tye,
Julle manne moet lekker jag, julle maak my naar van jaloesie.

Lekker eet aan daai rooie en geluk met n pragskoot.
Groetnis
Vir n tyd vreeslik gesukkel en geen posts kon deur nie, internet vreeslik stadig, af en toe n mail deurgekry maar solank dit goed gaan moet ek opmaak vir verlore tye,
Julle manne moet lekker jag, julle maak my naar van jaloesie.
Lekker eet aan daai rooie en geluk met n pragskoot.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Lekker man Carl!!!
Mooi gegooi daar!!
Regtig 'n mooi bok in goeie kondisie, presies wat ek verlang van my bokkies!
Mooi gegooi daar!!
Regtig 'n mooi bok in goeie kondisie, presies wat ek verlang van my bokkies!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Dankie. Die biltong loop soos 'n M-mop. Gaan die naweek die nek vir vriende doen. Het hom ontbeen en het 'n paar plannetjies om dit sag en smaaklik met lekker rooiwyn te geniet. As die resep werk sit ek hom hier op.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Mooi vet bok daai - netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: 2012 se 1ste Rooibok
No pressure... 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Baie mooi Bok. Eendag as ek groot is gaan ek baie baie graag 'n Impala wil skiet.
Ek het nog nooit die geleentheid gehad en weet ook nie hoe smaak sy vleis nie.
Raven
Ek het nog nooit die geleentheid gehad en weet ook nie hoe smaak sy vleis nie.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Raves,
Nou kom kuier 'n slag weer hierso? Ek sal vir jou re?l vir 'n bok.
Jy's mos gereeld in JHB, verleng jou trippie met 2 dae, en laat weet my net so week of twee vooraf.
Nou kom kuier 'n slag weer hierso? Ek sal vir jou re?l vir 'n bok.
Jy's mos gereeld in JHB, verleng jou trippie met 2 dae, en laat weet my net so week of twee vooraf.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Charls
Baie mooi vet bok daai, ek beplan self om gou die naweek een vir myself te gaan afhaal.
Raven
Soos Geno se ek dink regtag nie daar is n verskoning nie, ek dink ook jy moet dit reel as jy weer opkom. Dan kan jy sommer daai nuwe roer van my saambring, ek reken jy het hom nou lank genoeg daar by jou.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Dankie Blok. Raven baie lekker vleis en daar is bietjie meer as die gemid Springbok.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Geno stuur my dai datum as jy hom hetGeno wrote: Raves,
Nou kom kuier 'n slag weer hierso? Ek sal vir jou re?l vir 'n bok.
Jy's mos gereeld in JHB, verleng jou trippie met 2 dae, en laat weet my net so week of twee vooraf.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Jis manne,
Moet dan nou nie so baie druk op my plaas nie
dalk maak ek planne as julle manne so aangaan 
Geno/Blok/Stefaans...... so 'n trippie moet mos 'n jak jag ook insluit
Ek gaan eers weer in Augustus in Jhb wees, sal bietjie dink aan 'n paar planne,. as die werk net nie te veel raak weer.
Raves
Moet dan nou nie so baie druk op my plaas nie
Geno/Blok/Stefaans...... so 'n trippie moet mos 'n jak jag ook insluit
Ek gaan eers weer in Augustus in Jhb wees, sal bietjie dink aan 'n paar planne,. as die werk net nie te veel raak weer.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Nortie
Maak daai trip van die 9-12Augustus en ons gooi sommer n klomp jakkalse by die pakket in. Sal lai om te sien of daai nuwe 300 van my soos sy ouboet n jakkals kan stamp
Maak daai trip van die 9-12Augustus en ons gooi sommer n klomp jakkalse by die pakket in. Sal lai om te sien of daai nuwe 300 van my soos sy ouboet n jakkals kan stamp
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: 2012 se 1ste Rooibok
Blerrie mooi man!
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor