Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post Reply
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by Danie01 »

Manne ek het nou gesearch en kon nie iets kry oor voorsitjag stoele nie. My pa sek n stoel vir springbok voorsit.

Weet iemand waar ek kan koop, dalk foto's en pryse as jul my kan help asb?

Groete
Danie
Last edited by Danie01 on Mon May 07, 2012 9:45 am, edited 1 time in total.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by BLOK »

PM vir Freek ek weet hy bou een effe aan die groterage kant en ek dink nie hy kan opvou nie maar hoor maar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by Danie01 »

Dankie Blok, sal vir hom PM, anders sal ek maar moet begin bou, kort net n ligte stewige bearing, sodat stoel lank kan hou!

Groete
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by Chris101 »

Danie

Twee pype wat mooi inmekaarpas werk uitstekend vir springbokstoeltjie.
GOOGLE so bietjie daar is nogals nice idees.
101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by Pvdw »

Danie PM vir Jassie, hy het al 4 of wat gebou en kan jou help met planne as jy soek.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6970
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skietstoel vir voorsit springbokjag

Post by DWB »

As ek dit nie mis het nie dan het ou Blok ook al 'n mooi stoel gebou of onthou ek verkeerd?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply