Ek het die naweek n paar duikers geskiet. die skote was almal tussen 50m en 100m. ek het die 180gr sst punte in my 30-06 teen 2750ft/s gebruik. om te se die vleis skade was erg is n understatement. enige skoot in die blad area het exits so groot soos my vuis of groter! selfs op agter die blad skote het dit gelyk of die punte wild om geklink het!
ek het verwag dat die punte baie die selfde sal wees as diegewone interlock maar dit will vir my voorkom of hulle baie vinniger oop maak met die ballistic tip voor op die punt.
ten slotte:
1-die punte is ongelooflik akuraat in my geweer.
2-all die bokke wat ek met die punte geskiet het was 1 shot kills.
3-op die oog af was vleis skade erg maar ek dink in werklikke geld waarde sal mens verbaas wees hou min daai vleis werd is.
4-ek dink as mens die punte se spoed af bring tot op 2300ft/s sal hulle goed werk.
ek het ng 115 van die punte oor en gan voort gaan en met hulle jag.ek sal my skote net mooier kies-bietjie verdere terug op klein wild en net plank dwars skote op groter wild.
ek weet hier is was nou baie op die forum gepraat oor die punte. kan die manne wat hulle ook al gebruik het bietjie deel hoe hulle vir jou gewerk het? en of ander punte wat jou beindruk het of teleur gestel het. probeer na jou post die punt n rating gee. n punt uit 10 vir akuraatheid en n punte uit 10 vir jag
Hornady sst 180gr - 5/10jag,10/10akuraatheid.
groete
nico
SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Nico
Ek hoop nie jy het beter verwag vooraf nie?? Duikers met n 30-06 en 180gr punte in my boek is OVERKILL n UNDERSTATEMENT.
As jy nie wil vleisskade he nie, laai solids, en ek waarborg jou jy gaan nogsteeds he as jy daardie bladbeentjie vang. Probeer 143 gr 308 punte wat jy getrek het en bring die poed af na 2200 ft/sec toe.
My 2c...........
Mooi loop
Francois

Francois... militere solids is ontwerp om min skade te maak...hulle was en is nog nooit n goeie opsie gewees vir jag nie, buiten vir oes waar net kop skote geskiet word, want hulle het nie n tipe cutting shoulder op wat die vleis weefsel sny en n gat van die kaliber grote of net kleiner los nie,army solids se gaaitjies maak baie toe na die punt deur is en diere vat lank om dood te gan . ek het dit al probeer en het baie slegte resultate gehaad, twee duikers verloor. die een het ek drie keer geskiet en ek is seker genoeg van myself om te weet dat die eertste 2 skote goed geplaas was.
tweedens... overkill is n woord wat nie vir my werk nie. as iets dood is is dit mos dood. n duiker wat met n 30-06 dood geskiet is is mos nie meer dood as een wat met n .22 dood geskiet is nie. ek ken wel die woord kwes.
derdens... op n bokkie soos groot soos n duiker verwag ek dat n 30-06 minder vleis skade moet maak want die weerstand wat die duiker die punt bied is baie minder as se n rooibok.(agter die blad skote). die 30-06 is mos,soos jy tereg uitwys, bedoel vir groter wild so die punte daarvoor is dan ook seker tot n mate vir die groter wild gemaak.
laastens... ek dus glad nie die punte nie. dit is vir my n uitstekende punt en ek sal dit aanhou gebruik. ek maar net my ervaring met ander gedeel wat dalk sou belang stel.
vertel bietjie watse punte jy gebruik en hoe hulle vir jou werk? dis lekker om sulke goed by mede jagters te hoor wat jy kan vertrou en nie op advertensies wat dit probeer verkoop nie.
groete
nico
tweedens... overkill is n woord wat nie vir my werk nie. as iets dood is is dit mos dood. n duiker wat met n 30-06 dood geskiet is is mos nie meer dood as een wat met n .22 dood geskiet is nie. ek ken wel die woord kwes.
derdens... op n bokkie soos groot soos n duiker verwag ek dat n 30-06 minder vleis skade moet maak want die weerstand wat die duiker die punt bied is baie minder as se n rooibok.(agter die blad skote). die 30-06 is mos,soos jy tereg uitwys, bedoel vir groter wild so die punte daarvoor is dan ook seker tot n mate vir die groter wild gemaak.
laastens... ek dus glad nie die punte nie. dit is vir my n uitstekende punt en ek sal dit aanhou gebruik. ek maar net my ervaring met ander gedeel wat dalk sou belang stel.
vertel bietjie watse punte jy gebruik en hoe hulle vir jou werk? dis lekker om sulke goed by mede jagters te hoor wat jy kan vertrou en nie op advertensies wat dit probeer verkoop nie.
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Nico
Ek doen PH werk, oes redelik groot en skiet jakkalse.
Vir my PH werk skiet ek Barnes Solids en DZOMBO solids vir die groot goete, Barnes XLC punte en Rhinos as softs op die 500 A-Square. Op my 375 HH, 30-06, 7*57 Mauser wat ek as loaner guns gebruik laai ek net Rhino punte, 270, 180 en 150 gr onderskeidelik. Sal VER moet soek om n sagte punt te kry wat so sterk is, so akuraat is, en so goedkoop is. Oorseese punte wat goed met hulle vergelyk, Swift-A frame, Barnes TSX, en Nosler E-Tip, kos jou tot drie keer soveel as Rhinos,
My oesgewere skiet ek uisluitlik Hornady V-Max'e, en Sierra hp/bt MK punte asook Nosler BT, 260 Rem, 25-06, 243, 22-250, 223 Rem, 120gr BT, 100gr Sierra MK, 75gr V-max en op die 22 cal 50gr V-max'e. Ek het ook n batch 85gr Nosler BT gekoop vir die 25 en hulle vandag geskiet met baie goeie resultate. Ek was BAIE vrede met die BT se perfomance in die 260 op Gemsbokke, en hoop om dieselle van die BT in die 25 te kan se.
Op my Jakkals roere skiet ek ook V-Max'e, 6mm BR Norma, 58gr V-max, en 204 Ruger 40/32 gr V-max, punte wat nie sukkel om te vragmenteer nie. Het ook van Barnes se Varmint grenades gekoop, maar nog nie kans/tyd gehad om hulle rerig te toets nie.
Ek is dalk in die bevoorregte posisie om n geweer vir elke aplikasie te he, en dalk TE skepties oor iemand n geweer aanwend vir n ander doel as wat ek sou, as ek sou byvoorbeeld wou n paar Duikers skiet vir die vleis, sou ek my Hornet gevat het, 35gr V-max'e en hulle kop skootjies geskiet het op die 50-100 m wavan jy praat, of dalk die 204 Ruger, maar dit sou wees soos om voeltjies in n hok te skiet, heeltemal te maklik. Ek wil NIE vir jou se wat jy doen is VERKEERD nie, jy kan jou girl/vrou soen soos jy wil, ma om n Duiker met n30-06 en 180gr punte te skiet is OVERKILL, period.
Ek stem met jou saam oor militere solids, en moes dit nie aanbeveel het nie, ek het net aan n goedkoper opsie gedink as om bv. Barnes se solids teen R25 per punt aan te skaf om Duikers mee te skiet. Dit is ma gewoonlik wat ons doen, se die klient moet solids saambring as hy n Duiker/Steenbokkie/Klipspringer wil he.
Jou tweede stelling is debatteerbaar, vir my is daar n geweer vir elke aplikasie, en as jy die een vir die ander se aplikasie aanwend moet jy uiterstes te wagte wees, in jou geval VLEISSKADE.
Jy moet onthou die volgende, 30kal 180gr punt teen 2750 ft/sec, afstand tussen 50-100m, met n punt wat glad nie gebond is nie, dit het slegs n verdikte ring aan die binnekant v/d jacket, my maat daardie ding spring uitmekaar soos n V-max dit doen, ek kon vir jou n jaar vooruit voorspel het bloedvleis gaan jou voorland wees.
As jy jou spoed gaan afbring, 2200 toe, of dalk n bietjie verder skiet, kan dit help, maar dink steed jy gaan BAIE vleisskade he, as jy n sterker konstruksie koeel gebruik EN jou spoed laat sak na 2000 toe, download, KOOS van Magnum het n baie goeie artikel geskryf oor stadige spoed in die 30-06, selfs so laag as 1800ft/sec as ek reg onthou, daardie is nou jou antwoord. Bere jou vinnige nommers as jy eendag hier by my kom Gemsbokke skiet op 220+ meter.
Lekker om die goete te praat, en ons mag mos van mekaar verskil, want ons kan.........

Francois...
baie dankie vir die reply. jy is n gelukkige man om so baie kalibers te kan he!
ek verstaan wat jy bedoel met die overkill. op die oomblik het ek net die 30-06 en n 9.3x62. ek wag vir my hornet eb .22lr se lisensies. ek is ook besig om vir my n 25-06 te kry en will volgende jaar vir my n 404jefrey kry. sal teen daai tyd seker al nog ander gunne ook wil he-dis mos maar erg verslawend. die ding met my spoed van my patrone is dat ek hulle net op een spoed hou sodat ek die trajek goed kan leer ken. ek dink as ek eers al die bogenoemde kalibers het behoort ek meeste situasies te kan cover.ek self het lank ook rhino geskiet-en stem 100% met jou saam-hulle is kook water. jy moet gerus die 170gr in jou 7x57 probeer. my broer gebruik hom en daai is nou vir jou n dodelikke resep. het al als tot op eland met dit geskiet sonder enige pyne!
groete
nico
baie dankie vir die reply. jy is n gelukkige man om so baie kalibers te kan he!
ek verstaan wat jy bedoel met die overkill. op die oomblik het ek net die 30-06 en n 9.3x62. ek wag vir my hornet eb .22lr se lisensies. ek is ook besig om vir my n 25-06 te kry en will volgende jaar vir my n 404jefrey kry. sal teen daai tyd seker al nog ander gunne ook wil he-dis mos maar erg verslawend. die ding met my spoed van my patrone is dat ek hulle net op een spoed hou sodat ek die trajek goed kan leer ken. ek dink as ek eers al die bogenoemde kalibers het behoort ek meeste situasies te kan cover.ek self het lank ook rhino geskiet-en stem 100% met jou saam-hulle is kook water. jy moet gerus die 170gr in jou 7x57 probeer. my broer gebruik hom en daai is nou vir jou n dodelikke resep. het al als tot op eland met dit geskiet sonder enige pyne!
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Nico
Het 170 gr vi die 7*57 gekoop, net nog nie tyd gehad om hulle te skiet nie, ekself dink hulle gaan BETER doen as die 150's, soos jy opmerk.
Ja maat, glo my, soos die gunne meer raak, blyk daar maar net plek, en n werkie, te wees vir nog een, wens partykeer die mense by die lisensie kantoor kan dit verstaan.
Daai 404 Jef is n moet, my ele met so een geskiet. Sag oppi skouer, ma maak dood da voor.
Mooi loop, dankie vi lekker gesels.

- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Nico
Ek stem saam jou, ek het ook nie 'n geweer vir elke doel nie en daarom jag ek ALLES met my 308, Ek kan nie bekostig om elke naweek 'n ander punt te probeer skiet nie daarom op die oomblik het ek Hornady se 165gr Interlocks gebruik, maar wil oorskakel na Hornady SST 180gr toe in my 308 wat ek graag sal wil skiet teen 2500 ft/s dan sal ek 'n dodelike kombinasie he?
Ek sal graag by jou wil hoor laai jy jou 30-06 met S365 kruit.? Rede hoekom ek vra, ek en 'n vriend wil saam begin laai maar hy het die 30-06 waar ek die 308 het.?
Groete
Brno

"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Brno
eers die post gesien na ek jou ge pm het. as jy winchester doppe in jou 308 gebruik en die stappe in die pm volg behoort jy jou 308 gemaklik oor 2500 te kry. onthou as jy net neck size en jou punte lank laat uitsteek maak jy meer ruimte in jou dop en dit laat jou toe om hoer ladings te skiet voor jou druk te hoog raak.
ek werk op die beginsel om byvoorbeeld n 6mm punt teminste 6mm in die dop in te sit. ek soek teminste n 90% fill op my dop maar nie n compressed load nie.
groete
nico
eers die post gesien na ek jou ge pm het. as jy winchester doppe in jou 308 gebruik en die stappe in die pm volg behoort jy jou 308 gemaklik oor 2500 te kry. onthou as jy net neck size en jou punte lank laat uitsteek maak jy meer ruimte in jou dop en dit laat jou toe om hoer ladings te skiet voor jou druk te hoog raak.
ek werk op die beginsel om byvoorbeeld n 6mm punt teminste 6mm in die dop in te sit. ek soek teminste n 90% fill op my dop maar nie n compressed load nie.
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: SST PUNTE=VLEIS SKADE !!!
Hi Nico
Ek gebruik juis winchester doppe, en volgens die somchem boek is die TPL 68.5 met 'n 180gr punt, my TPL is dus 69.7 en al my patrone pas in my magisyn en chamber in my geweer.
As die somchem boek se max van 40.5, wat sal jy se moet die max wees.?