Hoe oud is hy?

Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Hoe oud is hy?

Post by Nickvn »

[img width=469 height=480]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... bosbok.jpg[/img]

Hoe oud sal julle se is hierdie knapie?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoe oud is hy?

Post by Gerhard »

Nick,

Is dit die bosbok wat jy so mee gespog het wat weer die roos bome kom trim?

Baie mooi bok.

Frederick is n bosbok ekspert glo hy sal vir jou n goeie idee kan gee hoe oud hy is.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by Nickvn »

Ja dit is die blom trimmer. Hy het n paar duiker chommies wat hom help, maar hy is die een wat die blomme vreet. Het hom gister weer gesien.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoe oud is hy?

Post by Gerhard »

Jy moet maar skree as ek moet kom help met (probleem diere) wat die tuin op vreet.

Ek wil hoeka n bosbok en n duiker met die boog jag...  ;D (spot net)

Wens ek het so n mooi uitsig uit my kantoor gehaad.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by theedge »

Nick baie mooi ram -ek is nie n baie groot kenner nie - as ek egter na die foto kyk sien ek die nek is mooi dik maar die hare is nie baie af nie, verder is sy horing nog leker skerp - glo nie hy is so oud nie, dink hy is al hier by 4-5jaar
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoe oud is hy?

Post by Gerhard »

theedge wrote: Nick baie mooi ram -ek is nie n baie groot kenner nie - as ek egter na die foto kyk sien ek die nek is mooi dik maar die hare is nie baie af nie, verder is sy horing nog leker skerp - glo nie hy is so oud nie, dink hy is al hier by 4-5jaar
Oom Blikkies...

Nick het in sy studeer kamer gestaan toe hy die foto geneem het. Die ram is regtig lekker mak.

Behalwe vir die poffies bly Nick op n baie baie mooi plek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by Frederik »

Nick,

Dit is 'n mooi bok in baie goeie kondisie met lekker tuin goete om te vreet ek sou se dat hy nie ouer as 5 jaar kan wees nie. Ek skat om ook so naby 15 duim wat nie sleg is nie aangesien 15 Roland Ward se min is.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by Nickvn »

Dankie julle. Dit is nie eintlik bosbok wereld hier by my nie, so was net geinteresseerd om te sien of hulle darem groei hier by ons. Hy bly hier langs die huis in n bloekom bos agter die hangar. Ek sal hom maar nog laat vreet vir n rukkie hier in die tuin en sien wat gebeur.......
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by theedge »

Nickvn wrote: Dankie julle. Dit is nie eintlik bosbok wereld hier by my nie, so was net geinteresseerd om te sien of hulle darem groei hier by ons. Hy bly hier langs die huis in n bloekom bos agter die hangar. Ek sal hom maar nog laat vreet vir n rukkie hier in die tuin en sien wat gebeur.......
Ek hou van daai een...... ek dink jy moet net pasop vir die 3de hond wat hom kom vat hahahahahah - voorwaar great om te sien
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hoe oud is hy?

Post by Nickvn »

;D ;D Ja nee ek sal maar sorg dat Gerhard hier wegbly as ek so kyk wat hy op n naweek kan doen................
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply