Hallo Mense.
Ek soek hulp. Is daar iemand wat ondervinding het van die Bushnell 5 x 4 Stealth Nagvisie Digitale verkyker.Safarie en Outdoor verkoop hierdie model maar ek sal graag van iemand wil hoor wat ondervinding van die goed het,ek is heeltemal onkundig wat dit aanbetref.
Groete
Neels
Bushnell nagvisie verkyker
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Bushnell nagvisie verkyker
Hi Neels
Ek het laas naweek met n Bushnell Night vision gejag. Dit het lekker gewerk as jy hom kla reg gestel is op n n spesifieke afstand anders vat dit eers n ruk om die focus reg te kry. Die Infra red Illuminator maak ook n groot verskil.
Waarvoor wil jy hom gebruik?

Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: Bushnell nagvisie verkyker
Hallo E-Bird
Dankie vir jou terugvoering.Ek wil dit gebruik om koedoes wat op lusernlande baie skade aanrig te jag.Volgens die brosjure kan 'n mens sien tot +- 200 meters. Is dit korrek'
Groete
Neels
Dankie vir jou terugvoering.Ek wil dit gebruik om koedoes wat op lusernlande baie skade aanrig te jag.Volgens die brosjure kan 'n mens sien tot +- 200 meters. Is dit korrek'
Groete
Neels
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Bushnell nagvisie verkyker
Ja dit is moontlik om op 200m te sien maar dit gaan jou n tydjie vat om die fokus en die Illuminator reg te stel. Dit sal ok bitter moeilik wees om op 200m n oog op te tel met die Illuminator. Nog n probleem wat ek gvind het waneer jy se nou maar die kudus geidentifiseer het, is dit baie moeilik om oor te skakel na jou scope toe en die regte plek te wees want jou oe moet eers weer gewoond raak. Hoop dit help, daars altyd so ding soos thermal scope maar dis bietjie baie duur
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: Bushnell nagvisie verkyker
E-Bird.
Is dit moontlik dat jy vir my kan s? watter model Bushnell jy gebruik het en wat jy daarvoor betaal het.Dit sal my baie help om te besluit.
Groete
Neels
Is dit moontlik dat jy vir my kan s? watter model Bushnell jy gebruik het en wat jy daarvoor betaal het.Dit sal my baie help om te besluit.
Groete
Neels
-
stan man
Re: Bushnell nagvisie verkyker
neels
praat maar oor daai koedoes.ek kan baie goed sien in die nag,veral in n lusern land waar daar lastige koedoes is
after all ;ons doen tog problemdier beheer.
o-ja ek weet ongelukkig niks van nagsig af nie ,maar sal ook aanhou lees.
groete

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Bushnell nagvisie verkyker
neels as hulle vir jou se 200m kan jy dit met die helfte verminder
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum