Skoonmaak stok stopper

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Skoonmaak stok stopper

Post by Vlakvark »

Manne mens kry die stoppertjies om aan jou skoonmaak stok te sit. Dit werk nogal lekker as jy lappies op 'n "jag" gebruik om te stop voor jy uitgaan by die loop om sodoende die lappie vorentoe, agtertoe,vorentoe, agtertoe te kan trek stoot vir 'n paar mal.
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5300.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5302.jpg[/img]
Toe loop ek die outjies in die hardewaare shop raak weet nie wat hulle genoem word nie maar die elektrisiens sal ons hier kan help. Dit word gebruik waar 'n elektriese koord aan 'n toestel gekoppel word
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5305.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5306.jpg[/img]
HUlle pas sommer in my stok se houer. so nou los ek hulle sommer op die stok .
Ek draai hom net los en verstel soos nodig vir loop lengte
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5308.jpg[/img]
Last edited by Vlakvark on Fri Apr 27, 2012 4:44 am, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Skoonmaak stok stopper

Post by tripodmvr »

Het daai manne in Oz nie "'n boer maak 'n plan" kompetisie nie. Jy moet defnislis inskryf. Dankie vir die nuttige wenk. Ek het my al amper self geharpoeneer deur met my voet te keer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skoonmaak stok stopper

Post by LUAN »

Dankie slim plan!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Skoonmaak stok stopper

Post by Dawid »

Die elektriese uitrusting word n "compression gland" genoem, werk uitstekend en is verkrygbaar by enige hardeware winkels. Maak net seker om die kleineres te vat sonie sluit dit nie om die ramrod nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply