Ken jy dalk....?
Posted: Tue Apr 24, 2012 11:19 am
Ek het vriende in Amerika wat 'n jag wil boek by African Arrow Safaris in die Waterberge naby die grens van Botswana.
Is daar dalk iemand wat hulle ken en sal jy hulle aanbeveel?
Dankie.
Is daar dalk iemand wat hulle ken en sal jy hulle aanbeveel?
Dankie.