Ek het vriende in Amerika wat 'n jag wil boek by African Arrow Safaris in die Waterberge naby die grens van Botswana.
Is daar dalk iemand wat hulle ken en sal jy hulle aanbeveel?
Dankie.
Ken jy dalk....?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Ken jy dalk....?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ken jy dalk....?
Madako ek sien nou eers jou pos.
Sien link hieronder - as dit dieselfde plek is - lyk nie sleg as jy na la die ratings kyk nie
http://bowsite.com/bowsite/OUTFITTERREP ... fitter.cfm
Sien link hieronder - as dit dieselfde plek is - lyk nie sleg as jy na la die ratings kyk nie
http://bowsite.com/bowsite/OUTFITTERREP ... fitter.cfm
Last edited by FHM on Wed May 02, 2012 3:36 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD