Herlaaibank/tafel/blad
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Herlaaibank/tafel/blad
Na heelwat debat het ek en Vrou op die volgende besluit: die huis kort (nog) 'n badkamer en ook 'n strong room.
Die vertrek wat die strong room moet word, is baie goed geskik daarvoor, dit was eens 'n buitestoep, maar is intussen toegebou, het geen vensters nie en het 'n beton dak/plafon.
Kort net 'n staaldeur.
Maklik tot hier, maar nou het ek voorstelle en idees nodig. Ek wil 'n bank of blad teen die muur vasbout om op te herlaai en dies meer. Die press moet daarop vas kom, en al die ander goedjies moet daarop stil en gelyk kan staan wanneer nodig, en dit moet nou nie na 'n paar dae breek as gevolg van die press se werk nie. Ek dink aan 'n melamien blad. Wat dink julle?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Eenvoudige staal raam met superwood postform blad(selfde as kombuis blad) sal lekker stewig wees en baie mooi werk.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Hier is n ander draad wat ek ook sommige idees vandaan gekry het vir myself.
http://jaracal.com/index.php?PHPSESSID= ... n#msg99806
http://jaracal.com/index.php?PHPSESSID= ... n#msg99806
Veiligheid eerste manne!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
So, sal 'n melamien blad werk daarvoor? Of is dit nie sterk genoeg nie?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Boesman as jy se gewone melamien verstaan ek dit as die goed waarvan kombuis kaste gemaak word so 16mm dik. Ek glo nie dit sal hou nie ek het al 'n 16mm solid pine tafelblad gebreek met my pres
Hier is my tafel en hoe ek my presse en staanders vasmaak. Ek weet nie wat die moere genoem word nie maar hulle trek mooi vas in die hout, dan het jy ook nie nodig om met washers en moere onder die blad te sukkel nie
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5285.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5286.jpg[/img]
Van onder die tafel lyk hulle so
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5288.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5287.jpg[/img]
My blad is 'n kombuiskas blad so 40mm dik en waar die pres vaskom het ek hom deur die 50x50 square tubing gebout om seker te maak hy breek nie
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5289.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5290.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5291.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5293.jpg[/img]
[img width=319 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5296.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5298.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5295.jpg[/img]

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Boesman,
Ek het sommer 2 kombuiskas laaieenhede gevat mooi gespasieer en kombuistafelbladbo op gesit soos vlakvark. So ek het sommer lekker pakplek in die laaie ook. Ek het net die ronding van die blad mooi haaks gesny sodat die herlaai press mooi stewig teen die blad druk wat hom stewiger laat vassit.
Groete
JP
Ek het sommer 2 kombuiskas laaieenhede gevat mooi gespasieer en kombuistafelbladbo op gesit soos vlakvark. So ek het sommer lekker pakplek in die laaie ook. Ek het net die ronding van die blad mooi haaks gesny sodat die herlaai press mooi stewig teen die blad druk wat hom stewiger laat vassit.
Groete
JP
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Dan sal ek maar eerder pine vat, dankie manne.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Boesman FORMICA TOP werk baie goed. Kos so R600-750/3m stuk. Hang af van die kleur. Hy is 32mm dik en lekker sterk.
Ek het net 'n 25X25mm vierkant pyp van onder die pers tot op die vloer gesit. Jy kan nou daans op daai blad as jy wil.
Peet
Ek het net 'n 25X25mm vierkant pyp van onder die pers tot op die vloer gesit. Jy kan nou daans op daai blad as jy wil.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Herlaaibank/tafel/blad
Pvdw, ek sien nou eers jou post. Lyk my jou plan blink. Dankie.