As iemand dalk kan het die prys van goeie hondepille is besig om my KLAAAR te maak.
Iets goedkoper met selfdevoedingswaarde.
Hout vir die gaarmaak van kos is ook n probleem maar gas is n alternatief.
Hoor graag van julle.
IS ook op soek na blue tick of redtick jaghondjies.
101
Resep vir jaghondkos gesoek
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Resep vir jaghondkos gesoek
Knou die gediertes AF.
- TINK
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Thu Aug 18, 2011 5:30 pm
Re: Resep vir jaghondkos gesoek
Bel Frikkie Wentzel van Adelaide- weet hy het n resep. Ek gebruik Advit @ R170 per sak- en die honde is baie mooi. Sy nommer 046-684 0822, 072 408 8255 of frikkie@bosberg.co.za. Blue ticks kan jy kry by Riana Nel 045 9719094. Ek is op soek na n goed geleerde jag/spoorhond, kan jy help?
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Resep vir jaghondkos gesoek
Tink, vir spoorsny honde kan jy vir TSAVU n pm stuur. Hy leer spoorsny honde so glo hy sal jou kan help. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet