Jakke val maar bosvarke ontwyk ons weer....
Posted: Mon Apr 23, 2012 7:33 am
So Vrydag is ek en Evert en Francois Belfast toe om te gaan kyk vir bosvarke en paar jakke. Ons kon nie deur nag jag nie want die mis het kwaai begin pla. Kon ook net Vrydag jag want ons het terug gekom vir huntex.
Ons het besluit om eers vir jakke te gaan en daarna vir bosvarke. Nou ja die varke het ons ontwyk.
Ek gaan nou nie 'n lang storie skryf nie.
Dit was baie lekker en ook nogals koud. Ons het 4 jakke gekry.
Reun - 1 jaar oud
Reun - 3 jaar oud
Reun - 3 jaar oud
Teef - 5 jaar oud
Die jakke het geval vir Ore 2, Mooihuil, Rooi alleen en Springhaas Jason.
Die 22-250 met 55gr vmaxe het weer mooi geloop.