Jakke val maar bosvarke ontwyk ons weer....

Post Reply
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Jakke val maar bosvarke ontwyk ons weer....

Post by marno »

So Vrydag is ek en Evert en Francois Belfast toe om te gaan kyk vir bosvarke en paar jakke.  Ons kon nie deur nag jag nie want die mis het kwaai begin pla.  Kon ook net Vrydag jag want ons het terug gekom vir huntex.

Ons het besluit om eers vir jakke te gaan en daarna vir bosvarke.  Nou ja die varke het ons ontwyk.

Ek gaan nou nie 'n lang storie skryf nie.

Dit was baie lekker en ook nogals koud.  Ons het 4 jakke gekry.

Reun - 1 jaar oud
Reun - 3 jaar oud
Reun - 3 jaar oud
Teef - 5 jaar oud

Die jakke het geval vir Ore 2, Mooihuil, Rooi alleen en Springhaas Jason.

Die 22-250 met 55gr vmaxe het weer mooi geloop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jakke val maar bosvarke ontwyk ons weer....

Post by Freek »

Mooi Marno, weereens 'n teken waar die reune meer geskiet word as die tewe. Wat dink julle is die oorsaak, moontlik tewe wat reeds dragtig is en konflik ontwyk..?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Jakke val maar bosvarke ontwyk ons weer....

Post by marno »

Ja genugtig ek weet nie wat gaan aan nie, van die laaste 10 jakke wat ek geskiet het was seker 3 van hulle tewe gewees.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Post Reply