Tye by Staanplek
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Tye by Staanplek
Hoe sou julle se is beter om in I aand meer staan plaake te cover bietjie nader aan mekaar en jy roep bietjie korter omtrent I uur. Of moet j liewers bietjie minder staan plekker verder van mekaar. (Of maak die lengte van roep ni I verskil van hoe ver jy moet skuif van vorige plek nie) . Roep ma staan liewers i 1 en 45 min by I staanplek
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tye by Staanplek
JPS
Hang baie af van watter tyd jy roep en hoe groot die plaas is. Huidig sal ek nie sommer binne n uur en half skuif nie tensy ek reaksie gekry het en nader sal beweeg as die jakkals nie inkom nie.
Hang baie af van watter tyd jy roep en hoe groot die plaas is. Huidig sal ek nie sommer binne n uur en half skuif nie tensy ek reaksie gekry het en nader sal beweeg as die jakkals nie inkom nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Re: Tye by Staanplek
Het vigeet om dit by se ja. So tussen 6 en 15 duisend hektaar. Tyd van nou en toten met einde van die winter. Luister graag. Groete
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Tye by Staanplek
Ek skuif as 'n reel nie gouer as 1 uur nie
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Tye by Staanplek
JHS watse area is dit, Hier by ons is die jakke se kern gebied baie keiner as in die Karoo. Ek het bv. 4 kern gebiedde op 'n plaas van 700ha waar ek jag. Daar het 'n jak skaars 500-800m om is te kom as jy reg staan nog nader. As die kern geboed 1000ha is kan hulle langer vat en moet jy langer sit.
Ek sten saam met Blok en Marno dat jy ten minste na 1 uur moet kyk.
Peet
Ek sten saam met Blok en Marno dat jy ten minste na 1 uur moet kyk.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Re: Tye by Staanplek
Peet. Ons skiet in die bo karoo ons het so 6000 wat in drie sele gesplit is deur elektrivisrering in daai 6000 hektaar is daar so 6 kern gebeiede ma nie al daai kern gebeide is skiet baar nie weens hoe bosse en randte. Ma ek het I baie groot deel rondom my wat ek kan skiet buite die gelektrifiseerde dele wat hulle kan beweeg soos hulle wil wat ek leker kan skiet ma sal nou in die vervolg ma liewers bietjie langer staan in die geilektriviseerde dele as in die oop kampe ?
