Naand Vriende
Ken julle of weet julle van slaghuise in die Oos-Rand waarheen n mens kan gaan om wildsvleis te bewerk en wat se pryse redelik is.
Groete
Soek Slaghuis om wildvleis te bewerk
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Soek Slaghuis om wildvleis te bewerk
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Soek Slaghuis om wildvleis te bewerk
Mats meat market in Benoni. Hulle pryse is goed en die plek is skoon!