Straight razor/Cut throat

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

Hier waag ek nou weer my hande aan n ding wat ek nog nie van te vore probeer het nie. Sal julle op hoogte hoou van die vordering, ek hoop darm dit kom nie te on-aardig uit nie.
Ek het gisteraand twee blanks uit n stuk N690 gesny met bandsaag en toe maar verder in vorm geskuur met met my belt grinder. Gaatjie geboor waar hy moet kom en nou ingestuur vir heat treatment.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

Lemme terug van manne wat die verharding gedoen het. Nou is dit skouer aan die wiel sit en bietjie hande vuil maak

[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0511.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0510.jpg[/img]
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

Die hollow geskuur met 100 mm wiel en 15mm hoog weerskante. Vannaan sal die handvatsel se voorbereiding aan die beurt kom.

Hulle se( die slimmer mense) ,die cut throat se verhouding van die breedte van die lem en die dikte van die lem moet een tot 4 wees. Maw as die lem 4mm dik is moet hy 16 mm breed wees dan is die idiaal om 7/8 van die lem te hollow grind. Ek het maar daai 2mm gelos maar sal behoorlik finish op einde
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by SV MAD (Henk) »

Lyk baie goed Johan!
ek soek nog wapens...
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

Dankie Henk. Hierdie tipe lem het my aandag nou behoorlik vas gevang en ek sien ek gaan nog n heleklomp van die goed maak. Hoop ek kan vannaand nog sommer n hele end verder trek met die ene. hierdie goed word mos ongelooflik skerp, en word op n spesiale sly[steentjie geslyp, dis hoekom daai boonste rugstukkie daar moet bly. Dit bepaal die angle waarop die lem geslyp word.15-17grade blykbaar die regte hoek op die outjies
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Giliam
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by Giliam »

Hi Johan.  Dis lyk baie mooi,en jy moet asb foto's opsit van die skeermes as hy klaar is. Hoeveel sal jy vra vir die skeermes,ek stel belang.  Dankie.
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: Straight razor/Cut throat

Post by atplay »

Baie netjies, asb fotos van die finale produk.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Straight razor/Cut throat

Post by Jakkalsgat »

Johan

Wat het met duim gebeur?

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: Straight razor/Cut throat

Post by stan man »

wat gaan jy gebruik vir n handsvatsel? ek is besig met n handsvatsel op n cut throat en ek gebruik vesconite.dit gee nogal n mooi eind produk.
o ja !! wie benodig kameelperd been? ek het n spaar stukkie of twee.
ek kan ook vesconite kry by die matie wat dit vervaardig. groetnis
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Straight razor/Cut throat

Post by johan1 »

Stan ek sal belangstel in beide daai produkte, het nog nie met vesconite gewerk nie. Weet nie eers wat dit is nie. Maak jy ook messe! Sal lekker wees om nog iemand te he op die site by wie jy tips kan kry en nuwe goed te leer. In watter omgewing is jy
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply