Moderators en persone van toepassing
Die hofie "Fotos van verminkte/gevrete vee" is van toepassing.
Ek wil weet of ek van die fotos kan gebruik wat hier op die forum geplaas is? Ek wil dit gebruik vir n jakkals skiet DVD.
Groete
Tomcat
Toestemming
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Toestemming
Hallo naamgenoot !
Lekker om jou op die lig te sien. Moet se jy is beter as '"sekere" ander mense/instansies wat sommer net die forum foto's gebruik soos hulle wil vir hulle eie sake op facebook.
Wanneer hou ons weer "skou" ? Lekker jag en groete van huis tot huis !
Izak H