Nuwe lid in Pta
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Nuwe lid in Pta
More almal,
ek is nuut hier op Jaracal en hoop om baie by julle te leer. Ek is die nuwe trotse eienaar van 'n CZ 550 30-06 en gaan die naweek die loop begin inbreek vir die jag seisoen wat voorle.
Groete
Jaco v Pta
ek is nuut hier op Jaracal en hoop om baie by julle te leer. Ek is die nuwe trotse eienaar van 'n CZ 550 30-06 en gaan die naweek die loop begin inbreek vir die jag seisoen wat voorle.
Groete
Jaco v Pta
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe lid in Pta
Welkom Jaco
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nuwe lid in Pta
Welkom Jaco, lyk of die Jaracal manne nommers uit PTA nogal groot word.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid in Pta
Baie welkom Jaco
Geniet dit hier
Groetnis
Marc
Geniet dit hier
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe lid in Pta
Welkom Jaco,
Jy gaan dit geniet hier.
Jy gaan dit geniet hier.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
PvR
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am
Re: Nuwe lid in Pta
Gewonder wanner jy gaan aansluit. Baie welkom.
Paul.
Paul.
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Nuwe lid in Pta
Hallo Jaco
Welkom!
Ek sal maar daar lanks jou kom sit, ek het ook vandag gejoin en van Pretoria
Welkom!
Ek sal maar daar lanks jou kom sit, ek het ook vandag gejoin en van Pretoria
Lig loop. dis nou met jou voete!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe lid in Pta
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid in Pta
Jaco hi bly om kennis te maak en baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe lid in Pta
Welkom vriend
Pretoria is die verste wat mens ooit van die Bosveld af mag wees!! Klaar
Nice geweer, yster kaliber,
Lekker kuier
Groete
Pretoria is die verste wat mens ooit van die Bosveld af mag wees!! Klaar
Nice geweer, yster kaliber,
Lekker kuier
Groete
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Nuwe lid in Pta
Dankie almal vir die vriendelike verwelkoming.
Jaco
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
