BLOEMFONTEIN KURSUS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Ek bied die eerste naweek in Junie dws die Saterdag die 2de junie weer n Inleiding tot Probleemdier beheer Kursus aan in Bloemfontein.
Indien jy belangstel gee my n lui of bespreek jou plek.
Koste R450 per persoon -- pa en seun, man en vrou slegs een betaal.
Die wat reeds kursus bygewoon het is welkom om weer gratis te kom.
Dagroep demonstasie  en as daar  belangstelling is vir nagroep kan ons n nagroep ook inkry.
Ons begin half 9 die oggend en jy bring jou eie drinkgoed  en braai vir die aand as jy wil,
Die middagete se worsbroodjie en koeldrank is inesluit in die prys.
Laat weet maar as jy belangstel (Slegs eerste 20 name  plek en demo raak  moeilik as daar veel meer is.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by visstok »

Oom kan maar my en n vriend opsit! Ek het baie geleer by oom Heinrich maar glo gaan by oom net nog by leer! Sien uit! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Dirkie »

JB jy kan maar my en skoffel opsit.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by visstok »

Dirkie, gaan lekker wees om julle weer so raak te loop! Se vir skoffel om maar n paar red bulls saam te bring, daai vroeg slapery van hom gaan nie die keur werk nie!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by roux cf »

JB,

Ek is in, dan kan ons prieska manne sommer saam ry

Groete,
Charl
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Henry 7 »

JB
Lat weet as jy vorentoe nog een gaan hou-ek is daai tyd in Botswana
Henry
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Jakkalsgat »

Jacques

Wanneer is die volgende 1, ek het jag groep daai naweek.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by James Wilson »

JB, mag n paar van die Christiana kursusgangers ook bywoon, al is dit net om n "insig' te verskaf?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

jAMES JULLE WEET MOS JULLE IS WEER WELKOM AS JY EENKEER OP EEN WAS HET JY N GRATIS PLEK VIR ELKE KURSUS WAAR JY KAN UITKOM WAT EK AANBIED.
EK WERK NOG SO BIETJIE AAN DIE NUWE HANDLEIDING OPGRADEER HOM SO BIETJIE.
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
stan man

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by stan man »

ek dink ek is ook in sal net na my ander verpligtinge kyk .hoe laat begin jy?
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

StanMAn
Ons begin so teen half 9 vir 9 uur en duur dan to so half 5 waarnaa ons n midagroep gaan inwerk..
Hoop ek sien jou daar
JAcques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Dawid »

Jacques,
Die Lombards het alreeds n gewoonte aangekweek om laat te wees.......hoekom nie hierdie keer ook nie ??????      Ons sal wel daar wees.......liewer laat as nooit.

Tel ons in
Groetnis
Dawid
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by visstok »

Hoe lyk die reelings vir die kurses? Is alles nog in plek? Waar gaan die kurses gehou word? Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by junglejulian »

JB!
ek en moontlik n vriend is ook in as daar nog plek is vir die kursus.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

MANNE
Net so laaste vorraad opname -  en vir die druk van die sertifikate asb . Naam wat jy op die sertifikaat wil he ook asb anders moet ek skryf en die doen ek nie te fraai nie.
Wie kom nog en wie kan nie kom nie,
Ek moet plek groote reg kry en vir julle finale reelings deurgee asb.
So skree gou as jy nog in is en laat weet as jy uit is, ek neem aan stilbly is ook as uitgereken...
Groetnis
Jacques Botha
0833084452 rsjb@ufs.ac.za
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Jakkalsgat »

Hi Jacques

Jammer maat ek is uit, het jagters so sal nie kan maak.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by visstok »

Eks nog al die pad in, maar lyk my ek kom alleen, sal maandag laat weet of vriend nog saam kom. Oom kan maar Alex Badenhorst opsit. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by visstok »

Oom kan opsit Alex Badenhorts en Nicky Barnard. Sien Oom dan Saterdag! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Dirkie »

Goeie dag.       

Sal ongelukig nie kan maak nie.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Janjak »

Jacques,
ek sou graag wou maar het jagters. Laat my weet as jy weer een aanbied asb.

Jannie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

ROETEKAART NA PLAAS  OF PADAANWYSINGS:
PLAASNAAM WOLFKOP:
VANUIT BLOEMFONTEIN  OP PERTRUSBURPAD  ONGEVEER 8 KM  :
NET VOOR DIE DUBBELPAD ENKEL WORD IS DIE AFRDRAA (TEERPAD) BAINSVLEI EN GENERAAL DE WET SKIETBAAN.
DRAAI REGS AF AS JY VAN BLOEMFONTEIN KOM EN NEEM TEERPAD OP PAD NA GEN DE WET SKIETBAAN.
RY ONGEVEER 3KM OP TEERPAD  TOT JY DIE WILDSPLAAS SE INGANG LINGS KRY, DIE OPSTAL IS AAN JOU REGTERKANT TEEN DIE TEERPAD.
JY KAN MET N MOTOR RY DIS HEELTYD TEERPAD  JY RY NET 100 TOT 200 METER NA DIE HUIS OP GROND.

AS DAAR NOG MANNE IS WAT WIL KOM IS JULLE WELKOM - ONTHOU AS PA KOM IS DIE KINDERS GRATIS EN MAMMA OOK .

HOOP ONS SIEN N BEKENDE GESIG OF NAAM WAT EK BY GESIG KAN PLAAS HIER

DANKIE VIR DIE MANNE WAT KOM EK WAARDEER  DIT EN DANKIE OOK AAN DIE FORUM OM DIT HIER BEKEND TE STEL

DIE WAT KOM JY OF JULLE IS WELKOM OM KRITIEK HIER TE LAAT SOWEL AS WAT EK KAN DOEN OM NOG MEER TE BIED.

DIS N INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER SO JY GAAN LEER  EN GENIET  MET AL  DIE BASIIESE DINGE , NA JY DIT GEDOEN HET SAL JY LEKKER KAN SAAMPRAAT OP DIE OU HANDE IN DIE BEDRYF SOOS JARACAL (HEINRICH) HOMSELF , TAFFIE, HENDRIK  EN LOUIS WAAR JY INDIEPTE KENNIS SAL OPDOEN EN DIE DETAIL SAL KRY DAT JY DIE JAKKALS OP SY ADRES EN NAAM EN TELFOON NOMMER EN ID NOMMER SAL KAN OPSPOOR .

GENIET DIE EEN SO AAN DIE BEGIN VAN DIE MOEILIKE TYD WAAR GEDULD EN GEDULD EN GEDULD EN STILTE  BELOON WORD(SOMMER N GRAPPIE).


LEKEKR DAG
JACQUES BOTHA
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

SKUUS MANNE
KOM ONS BEGIN 9 UUR  SO KOM MAAR SO VANAF HALF NEGE ASB
0833084452 OF EPOS RSJB@UFS.AC.ZA
Shoot straight and tell the truth!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Silent Hunting »

Jacques,

Gaan daar dalk binnekort weer een van die wees? Sal dit bittergraag wil doen.

Groete,

henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by James Wilson »

Henk, ek kan maar net se JB se kursus is tops. Het al 2 gedoen en ek pluk die vrugte. Hy het ook n lekker rustige deelnemende manier waarop hy die formaat aanbied en dit is werklik leersaam
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: BLOEMFONTEIN KURSUS

Post by Silent Hunting »

James,

Dankie. Hoop net daar is weer 1 en nie te ver in die toekoms nie.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Post Reply