S.A.L. Skoonmaak

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

S.A.L. Skoonmaak

Post by BLOK »

Aan boord Vlug 293 Die vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan: "Welkomaan boord vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad. Die weer op ons pad lykgoed. Sit gerus terug en geniet die vlug saam . . . BLIK@#$*%EMMER! Stilte volg. 'n Paar sekondes later praat die kaptein weer."Dames en here, ek is jammer as jul...le geskrik het, maar ek het per abuiswarm koffie op my skoot gemors. Julle moet sien hoe lyk my broek se voorkant!"Dis toe dat een van die passasiers vir hom skree:"Het jy enige idee hoe lyk my broek se agterkant?"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply