Page 394 of 400

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 06, 2025 12:36 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
Wil jy nou vir my se jyt jou X7 geruil vir n Defender?
Alles orite by die huis tjomma?

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 06, 2025 12:40 pm
by Wouter Roets
Yip!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 06, 2025 9:58 pm
by jankraay
Soos ek vir Wout ken is daai die bul van die defenders en hy gaan verseker aan gepeuter word…

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 06, 2025 10:02 pm
by Supacow
Alle landys verg peuter net om te ry

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 06, 2025 10:03 pm
by jankraay
Supacow wrote:Alle landys verg peuter net om te ry
ImageImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 5:52 am
by joe rocket
Capt. Yoda wrote: Mon Jan 06, 2025 12:36 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
Wil jy nou vir my se jyt jou X7 geruil vir n Defender?
Alles orite by die huis tjomma?

Sy paving swart geverf ook...

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 8:24 am
by Wouter Roets
;D ;D ;D Grapgatte!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 9:05 am
by DWB
Baas Wout, skiet jy nog Barnes of het jy daar ook darem al die lig gesien? :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 9:55 am
by tau
Capt. Yoda wrote: Mon Jan 06, 2025 12:36 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
Wil jy nou vir my se jyt jou X7 geruil vir n Defender?
Alles orite by die huis tjomma?
Midlife crisis is 'n vreeslike ding.

Wout as daai Rugers vir Sako's geruil moet word praat tog met my ek sal hulle 'n goeie huis gee.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 10:06 am
by Wouter Roets
Deon

Ek het November my eerste petal gehad wat afgebreek het met een wat deur alby skouers van n buffel is. Nou weet ek uiteindelik hou voel al die ander vervaardigers en ondersteuners van hulle produkte. Dis darem maar crap as jy met onder n 100% gewigsretensie te doen kry!

Vir die res van julle voertuig "kenners" kan ek ook maar net se Ignorance is bliss!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 10:08 am
by DWB
Hahahaha mooi man!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 10:59 am
by Wouter Roets
tau wrote: Tue Jan 07, 2025 9:55 am
Capt. Yoda wrote: Mon Jan 06, 2025 12:36 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
Wil jy nou vir my se jyt jou X7 geruil vir n Defender?
Alles orite by die huis tjomma?
Midlife crisis is 'n vreeslike ding.

Wout as daai Rugers vir Sako's geruil moet word praat tog met my ek sal hulle 'n goeie huis gee.
Ek vermoed ek is nou op my vyfde een!
;D ;D ;D

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 11:00 am
by tau
Wouter Roets wrote: Tue Jan 07, 2025 10:59 am
tau wrote: Tue Jan 07, 2025 9:55 am
Capt. Yoda wrote: Mon Jan 06, 2025 12:36 pm

Wil jy nou vir my se jyt jou X7 geruil vir n Defender?
Alles orite by die huis tjomma?
Midlife crisis is 'n vreeslike ding.

Wout as daai Rugers vir Sako's geruil moet word praat tog met my ek sal hulle 'n goeie huis gee.
Ek vermoed ek is nou op my vyfde een!
;D ;D ;D
Solank jy dit geniet!!!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 07, 2025 2:24 pm
by partner
Ai. Laat julle my nou lekker lag. Dankie Manne.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Apr 04, 2025 2:30 pm
by Forester
Hoekom praat niemand meer oor whiskey nie?

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Apr 04, 2025 2:44 pm
by tau
Forester wrote: Fri Apr 04, 2025 2:30 pm Hoekom praat niemand meer oor whiskey nie?
VAT is op nou sal ons maar net kan ruik aan die lee bottels.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Apr 04, 2025 2:44 pm
by Ratel
Forester wrote: Fri Apr 04, 2025 2:30 pm Hoekom praat niemand meer oor whiskey nie?
Seker oor die whisky op is. Is jy dors

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Apr 10, 2025 9:20 am
by Capt. Yoda
Start julle Xboxe op!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Apr 10, 2025 9:46 am
by Geno
Manne, admin sien die spam posts en sal dit delete. Moet asb nie daarop reply nie.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Apr 18, 2025 10:03 am
by Lategan1
@Snakker, meld dit hier, ons moenie op die spam plasings reply nie! Maak sin.

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun May 25, 2025 2:32 pm
by Ratel
Ek wonder of hier binnekort weer n paar advertensies en winskopies kom.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun May 25, 2025 4:18 pm
by Glocked
Ek het lanklaas soveel "flashbacks" gehad van 2020 !

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun May 25, 2025 4:19 pm
by tripodmvr
In wese 'n nuwe lid as jy na die plasings kyk. Lank gelede al aangesluit.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon May 26, 2025 7:54 am
by Capt. Yoda
Man het seker sy password onthou na al die jare

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jun 09, 2025 1:14 pm
by Capt. Yoda
Ek kan nie glo in die jaar 2025 is 90% van wat op die forum aan gaan gesprekke oor 303s nie