Page 392 of 400

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 02, 2024 10:31 am
by Ratel
OosKaapJagter wrote: Mon Dec 02, 2024 9:33 am
Capt. Yoda wrote: Sun Dec 01, 2024 2:40 pm Goeie etter kos n pakkie 308 A-frames al R2500
Gaan grou maar daardie pakkie bruinboks PMP koeëlpunte agter in jou herlaaikas uit. Ja, dit is daardie waarvoor jy te skaam is om dit te probeer verkoop of selfs te erken jy besit hulle.

Voor ons soveel begin oplees het, het menigte koedoes daarmee geval wat ook nie al die artikels gelees het nie.
Daar was 'n tyd toe ek al my koedoes met my 303 Britse Magnum geskiet het met bruin boks 174 gr. Dis toe ek nog net 'n selloen en 'n Lee Metford besit het. ++>: Daai bruin boks PMP het soos kettie en klip geloop met daai 303. Vandag staan die 303 en rus in die kluis. En ek het 'n Lynx 4 x 40 wide angle teleskoop op. Daai tyd was dit meer as genoeg scope. Ek is seker Oom Martiens sal my punt ingesien het.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 06, 2024 6:29 am
by gbvl
Wil by al die mense wat vir Gun Free Sa so hard propageer se bure hoor of hulle nie sulke bordjies wil opsit nie. Gisteraand weer een van hulle strontpraat stories op youtube raakgeblaai en laat mens net besef daar is baie mense daar buite wat baie min van niks af weet maar uistekend is daarmee om ander mense dit ook te laat glo.
IMG-20241205-WA0017.jpg
Sent from my SM-S721B using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 06, 2024 8:09 am
by DeVilliers
Ek gaan n paar benodig :)

Re: Hijacking,

Posted: Fri Dec 06, 2024 12:31 pm
by Ratel
gbvl wrote: Fri Dec 06, 2024 6:29 am Wil by al die mense wat vir Gun Free Sa so hard propageer se bure hoor of hulle nie sulke bordjies wil opsit nie. Gisteraand weer een van hulle strontpraat stories op youtube raakgeblaai en laat mens net besef daar is baie mense daar buite wat baie min van niks af weet maar uistekend is daarmee om ander mense dit ook te laat glo.IMG-20241205-WA0017.jpg

Sent from my SM-S721B using Tapatalk
Ek weet dis nou net die skerts en stront praat draad die maar soos ek my mede suid afrikaners ken kom die kriminele dalk juis na jou huis toe om jou gunne te roof. ++>:
ja die gunfree freaks is ver verwyder van die werklikheid. Amper soos boolie. Ons mag nie wapens he nie en moet die jakkalse leer lusern eet. LMGA

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 2:55 pm
by Geno
Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pm
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.

Image

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 2:56 pm
by Capt. Yoda
Net so mal soos jou Amstaff oor bakkie venders was

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 3:02 pm
by Riaan Kriel
Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pm
Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pm
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.

Image
:): Wat het daai katvis geweeg?

Die klein brakkies wat hulle maak van die afvalhare in haarsalonne wat Capt. nou soek sal nie eers 'n voorgereg wees nie.... die monster sal eerder daai Amstaff as hoofgereg verkies ;D

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 3:25 pm
by Ratel
Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pm
Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pm
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.

Image
Seker oranje rivier se snorman daai. Hulle word mo&r groot daar. Geno vertel bietjie watse lyn breek krag, stok, katrol en aas?

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 4:23 pm
by jdpretorius
Geno wrote:
Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pm
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.

Image
Dis dan hoe n regte cat vis moet lyk Image......daai rol-mop met hare gan daai ding lelik verstop

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 09, 2024 4:28 pm
by Geno
Riaan Kriel wrote: Mon Dec 09, 2024 3:02 pm
:): Wat het daai katvis geweeg?
Ons raai erens Noord van 25kg, en nader aan 30kg.

Ratel wrote: Mon Dec 09, 2024 3:25 pm Seker oranje rivier se snorman daai. Hulle word mo&r groot daar. Geno vertel bietjie watse lyn breek krag, stok, katrol en aas?
Net so! Een van die Richtersveld se monsters.
Ek het hom spesefiek gaan teiken toe vat ek my swaar gerei saam op 'n kunsaas trip.
50lb Berkley Big game lyn, 6ft Penn Pro Elite XH stok, en 'n Okuma Convector multiplier katrol. Moddervis kop as aas aan 'n 6/0 Mustad Big Gun hoek.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 5:03 am
by JF123
Ek dink nie die vis weeg so veel as wet die meeste dink nie. Die foto is so geneem om dit groot te laat lyk. Goeie gebruik van perspektief.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 6:06 am
by joe rocket
Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pm
Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pm
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.

Image

Ek ook gewonder oor die mat pister, gedog dit is 'n plaasvervanger wat nou die blaam gaan kry.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 8:07 am
by Ratel
JF123 wrote: Wed Dec 11, 2024 5:03 am Ek dink nie die vis weeg so veel as wet die meeste dink nie. Die foto is so geneem om dit groot te laat lyk. Goeie gebruik van perspektief.
Dit mag wees maar ek stem dat daai vis niks onder 25 kg weeg nie. My grootste tot dusver was 15 kg en die was heelwat kleiner as hierdie bul.
6vt Daiwa graphite stok, 7.7 kg Siglon F lyn met fris leader, banana head vir aas, Shimano baitcaster en meer as half uur se lekker baklei.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 1:11 pm
by Lourens Potgieter
Net vir size ref....kan nie Geno se pics sien nie. My vis was 15,68 kg, op 'n Gauteng Noord liga gevang, op geykte skaal geweeg. Vis is teen my gehou, ek het 'n geskroefte skouer so kan nie die vis vorentoe hou nie. Ek is 1,73 meter.

Vis is gevang met 2 nr 5 Daichi hoeke op 'n vaaldam strop,een hoek vol vet rysmiere, een hoek met 2 dik springwurms. Altwee hoeke in die bek gehad. 10 minute toe land ek hom, weer het opgesteek en ek vis met 13 voet grafiet stokke in die Vaaldam, so 10 km verby Oranjeville. My grootste snor en vis ooit.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 1:38 pm
by Geno
Deeg (Lourens) wrote:kan nie Geno se pics sien nie.
IMG_7439.jpg
.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 1:41 pm
by TFDADD
by LUAN » 10 Dec 2024 14:55
Ter wille van hulle volk se voortbestaan se jy?ImageImageImage
So as Israel besluit om ons landjie oor te vat met n oorlog is dit ook ok met jou?
Ek kan dink aan 'n hele rits voordele wat dít vir Suid Afrika kan inhou ;)

Nooit gedink jy is so vindingryk nie >:+

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 3:15 pm
by Lourens Potgieter
Dankie Geno. Ek gee nie om of jou arms 2 meter lank is nie, daai is 'n moerse baber.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 3:29 pm
by Ratel
Deeg (Lourens) wrote: Wed Dec 11, 2024 3:15 pm Dankie Geno. Ek gee nie om of jou arms 2 meter lank is nie, daai is 'n moerse baber.
Ek stem. Daar is 'n video van die ou wie spesialiseer met babers, waar hy babers van 32 kg plus in oranje rivier vang. Ek dink daai stroom maak dit ekstra werk om die baber moeg te maak.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 11, 2024 8:27 pm
by Andre308
Ek wonder of Nico Harris nog n Creedmoor gaan aanskaf in plek van daai 300PRC wat hy verkoop.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Dec 14, 2024 11:32 am
by ruaanb
Andre308 wrote:Ek wonder of Nico Harris nog n Creedmoor gaan aanskaf in plek van daai 300PRC wat hy verkoop.
Pa & Seun kaliber

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 23, 2024 3:07 pm
by tau
Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 23, 2024 3:53 pm
by Andre308
tau wrote: Mon Dec 23, 2024 3:07 pm Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Dit was nie jou keuse van beroep nie. Jou pa het gesê jy moet kom werk.

Sien dit as jou plig.

Terwyl jy werk sal ek die krippe gaan inspekteer vir jou op die Nam plaas 8)

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 23, 2024 4:00 pm
by tau
Andre308 wrote: Mon Dec 23, 2024 3:53 pm
tau wrote: Mon Dec 23, 2024 3:07 pm Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Dit was nie jou keuse van beroep nie. Jou pa het gesê jy moet kom werk.

Sien dit as jou plig.

Terwyl jy werk sal ek die krippe gaan inspekteer vir jou op die Nam plaas 8)
Is reg ek gee die eerste tenk diesel ;D

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Dec 23, 2024 4:01 pm
by jankraay
tau wrote:Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Ek het maar gestop

Geen mens kan so vloek naby Kersfees nie…

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking,

Posted: Mon Dec 23, 2024 4:37 pm
by tau
jankraay wrote: Mon Dec 23, 2024 4:01 pm
tau wrote:Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Ek het maar gestop

Geen mens kan so vloek naby Kersfees nie…

Ja maar jou besigheid maak geld.