Page 3 of 3
Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd
Posted: Thu Apr 05, 2012 9:32 am
by Stefan764
immelmanw wrote:
Stefan is nou vinnig besig om die siekverlog op te gebruik......hy gaan nou in die kraamverlog begin inklim......
Met my groot pens LYK dit dam ten minste geloofwaardig....

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd
Posted: Thu Apr 05, 2012 11:51 am
by Gerhard
Stefan764 wrote:
immelmanw wrote:
Stefan is nou vinnig besig om die siekverlog op te gebruik......hy gaan nou in die kraamverlog begin inklim......
Met my groot pens LYK dit dam ten minste geloofwaardig....
Lekke Stefaans,
Goed om n man met n sin vir humor te sien... he he he he
Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd
Posted: Thu Apr 05, 2012 12:12 pm
by Beretta
.Willem
Dit is nou goeie nuus van Stefan die ou bogger en vertel nie eers vir ons van dit nie.Hy mag nou nie meer Bells kry nie but give him a pack of pampers.Ek sal so pak daar by SO in Pretoria gaan aflaai

.
Beretta