Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Indien daar enige persone is wat nog nie die aanwysings het nie stuur asb 'n navraag na hein at jaracal dot com dan stuur ek dit vir jou.
Stuur ook vir my deur wie Vrydagaand al oorslaap.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Blok, hoe lyk jou plane vir die naweek? Gaan ons nog saam ry? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Bevestig net telefonies of op die bord wie kom Vrydag reeds deur.
My telefoon besonderhede is as volg:
Landlyn - 0517737042
Selfoon - 0824944060- let wel ek het geen ontvangs by die huis nie maar indien jy geen antwoord op die landlyn kry nie laat vir my 'n SMS dan kan ek jou later probeer bel.

Indien jy onseker is van die pad bel my asb, moenie in die dorp aanwysings vra nie, daar is 2 x paaie na die reservaat en gewoonlik word die verkeerde aanwysings gegee.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie »

More oom Heinrich,

ek en my neef ry al more deur daar na oom toe.

Huis 053 353 1474
Sel  076 430 9792 (ontvangs is ook nie baie goed)

Sien baie uit na die kursus

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by JopieFourie »

Dag oom Heinrich

Ek kom ook Vrydag middag al deur.

Groete,
Albert Combrink
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jassie »

Ek wonder wat hier gebeur het - Hein lyk my jy het die jong manne doodstil gekursus die naweek?

Asems seker weggeslaan met al die inligting?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Wou darem self baie graag daar gewees het. Is so neskurig oor al die raad wat daar gegee is. Ons sal maar ons beurt moet afwag Jas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Manne, julle wat nie daar was nie het baie gemis! Ek het regtig baie geleer! Was maar altyd bang om n dag roep te probeer maar sal dit nou met oorgenoeg selfvertroue kan aanpak! Oom Heinrich is voorwaar n man met baie kennis en glad nie skaam om gehuime te deel nie! Baie dankie oom, ek het dit baie geniet en regtig baie geleer! Die vrystaatse springbokke wou nie lekker saam Dawie werk nie maar ek het nogsteeds baie by hom ook geleer, dankie Dawie! Die manne wat nog nie n kurses by oom Heinrich gedoen het nie kan gerus plan maak om by een van sy kursese uittekom! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie »

+1 visstok
Ou honde loop laat...
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Dirkie, se vir jou swaer om bietjie foto's te laai dat die manne darem kan sien ons het darem n jakkals of drie gerol!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dirkie van Wyk(skoffel)
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Nov 07, 2011 6:54 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie van Wyk(skoffel) »

Ek moet se ek was ook bamg vdi dagroep ma na di kursus het k bsluit om vmidag uit te gaan en toe wragies 1 gekry
maar toe word ons dors!!!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Mooi man skoffel! Baie geluk!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie »

Lekker skoffel!

Ons gaan nou vir hulle lelik omdop!

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
Dirkie van Wyk(skoffel)
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Nov 07, 2011 6:54 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie van Wyk(skoffel) »

haha dit is so neef,ons is mos nie hier vir i piekniek nie
maar toe word ons dors!!!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jassie »

Skoffel

Ek hoop die ou "Spittie" gedra hom sommer mooi in die dag ook?

"GEE DIE HONDE LIFTS"

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dawie D »

More manne

Dit was voorwaar n lekker kursus en Heinrich en Marietjie het baie moeite gedoen vir ons en hulle gasvryheid word opreg wardeur.
Dis altyd lekker om die manne te ontmoet en elkeen se planne en raad na te luister.

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Dankie aan almal wat daar was vir die goeie gees en lekker kuier oor die naweek. Heinrich se jakkies was ook baie vriendelik en het sommer so om die huis kom soek na die verwurgte hasie. Was lekker om gesigte by die name te sit. Hoop julle het baie sukses met die jakkies.
Ek weet net nie hoe Skoffel lank genoeg stil gebly het om n jakkals in die dag te skiet nie :laugh: :laugh:
DAAR KOM HY!!
Waar's Skaapwagte met n bietjie fotos?
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by JopieFourie »

Dag almal

Die kuksus was sowaar die moeite werd. Het dit geniet om almal te ontmoet en het sommer lekker gekuier en ontspan. Het sommer baie geleer.

Oom Heinrich nogmaals dankie vir als aan oom en oom se gesin. En veral dankie vir die hulp met die bakkie se nukke.  ;D
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Ja nee kyk Jopie, jakkals jagters kan plane maak!!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Lyk net hulle sukkel met planne vir foto's as ek so kyk en niks sien nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Blok, geduld, geduld en staanplek!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Ek wonder net het reel een plaasgevind.

Het julle raakgeskiet met die kamera. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie »

Ek wil ook vir oom Heinrich se baie dankie vir die lekker kursus.

Ek het regtig baie geleer op die kursus en lekker gekuier.

Was ook lekker om te sien hoe die meer ervare manne die jakke rol.

Dankie ook vir die tannie vir die naweek se lekker kos.

Sal bietjie vuur maak onder my swaer dat hy die fotos laai.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by JopieFourie »

Ja nee kyk Jopie, jakkals jagters kan plane maak!!
Dit kan jy weer s? my maat...

Hier is solank 'n voorgereg wat ek met my selfoon afgeneem het terwyl ons vir Skaapwagter wag  ;D

[img width=360 height=480]http://i910.photobucket.com/albums/ac30 ... G_0755.jpg[/img]
Die outjie het MF op 250m laat omdop Saterdag middag

[img width=560 height=420]http://i910.photobucket.com/albums/ac30 ... G_0756.jpg[/img]
Eerste teef met die nag roep

[img width=560 height=420]http://i910.photobucket.com/albums/ac30 ... G_0758.jpg[/img]
Tweede teef met die nag roep
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Dankie vir die komplimente dit was net 'n plesier. Geluk Dirkie no 1 of is dit nou 2  :) wat die jakkie gerol het.
Sonder julle ouens kon daar nie 'n kursus gewees het nie.
Gelukkig het die jakkalse saamgespeel, of sal ek se^ die wat ek vasgemaak het.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply