243 en 90 greiners

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 243 en 90 greiners

Post by Lategan1 »

Dankie Stephan.

Goeie evaluasie, sou jy sê op 400m is die skade minder of meer as waarmee jy voorheen geskiet het? Ek tans ook op 162gr.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: 243 en 90 greiners

Post by Stephan86 »

Ek glo daar was minder skade as wat ek persoonlik verwag het met 'n ELD-X, ek sal gemaklik weer op daai afstand met die ELD-X skiet (ons het geloer die impak spoed op daai afstand was so 2500ft/s. Ek kan wel nie sê hoe dit gaan lyk as jy die groot bladbene tref nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Skietstoel
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm

Re: 243 en 90 greiners

Post by Skietstoel »

tripodmvr wrote: Sun Jul 12, 2020 4:04 pm
Swys14 wrote: Sun Jul 12, 2020 1:05 pm Ek sien jy skiet 87gr Vmax...

Moet my nie kruisig nie maar ek wil nog die ekspiriment doen om te kyk of ek 85gr Interbond kan kry om op selfde POI te skiet as die 87gr Vmax. Ek wil nog die Max COAL's ens. vergelyk tussen die twee en speel op QL en GRK maar waaroor ek die meeste wonder is die POI. Wonder maar net of iemand die ekspiriment al probeer het?
Swys, met 'n moderne teleskoop is dit bitter maklik om te verstel tussen 2 verskillende ladings. As meer bykom het jy 'n baie slimmer een nodig.
Tripod, kan jy dalk help met node asb? Het 87g V-Max en 85g Interbonds gaan skiet om n basis te kry met N550 dryfmiddel.
V-Max lading 1 was 38 grein, spoed met magnetospeed was 3106’/s.
Lading 2: 39g @ 3191’/s
85g Interbond
Lading 38g @ 3204’/s
In beide gevalle was die punt 0.3mm van lande
COL: 66.72
Loop: 665mm; doplengte 51.5mm; dopvolume:53.62gr; Temp was seker so 16 grade raai ek.
Interessant om te sien hoe die spoed verskil met dieselfde lading.
Groetnis
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 en 90 greiners

Post by tripodmvr »

Vmax

38,9gr vir 3182vps is waar die node is. Jy is styf in die lande in synde die brandtempo baie hoog is. Dopvulling is slegs 85%. As hirdie lading nie lekker werk nie, sal ek kyk om die TPL 65 te maak met dieselfde lading as nou en kyk watter effek dit gaan hê. As spoed met 200vps val dan kan 'n voller dop dalk die ding doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 en 90 greiners

Post by tripodmvr »

85IB

37,5gr vir 3174vps. Hier is dopvulling 82%. Brandtempo is nog hoër.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Skietstoel
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm

Re: 243 en 90 greiners

Post by Skietstoel »

Dankie Tripod, sal gaan toets
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
Skietstoel
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm

Re: 243 en 90 greiners

Post by Skietstoel »

Lyk my dat jy nie naby die lande wil laai nie maar ek is 12 duisendstes van n duim weg of 0.3mm. (Akkuraat gemeet)
Ek sal beweeg n 2mm jump en kyk hoe lyk die groepering en spoed. Ek sukkel my as af om n dryfmiddel te kry wat my die spoed gee met goeie dopvulling.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
Post Reply