243 en 90 greiners
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: 243 en 90 greiners
87gr Vmax loop ook mooi in my geweer, as ek dalk weer eendag ‘n kans kry op ‘n springbok sal dit kop of nek skoot wees. As jy moet lyf skiet, “op die swart streep se punt” agter die blad. Hy gn ‘n ent hardloop en dan val. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
90g Gamechanger is nogal n lang punt vir die 1:10 twist. Ek het al n paar gelaai vir n toets maar dit lyk nie asof hulle heeltemal stabiliseer in my loop nie. Ek weet nie of ek verder daarmee moet roei nie.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Skiet hom ini kop of net agter die blad, bang flopMatewis28 wrote: Fri Jun 19, 2020 2:40 pm Ek love hoe die 87gr Vmax'e loop en groepeer. Miskien maar net hulle laai en klaar kry en dan kopskote skiet. ook goeie goed gehoor van die 90gn gamechangers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Jy kry dit goed gestabiliseer in 1:10 pyp?
Die 90gr accubonds lyk goed maar duurder..
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Ja die 95s skiet laat hulle klap in n 1/10
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 243 en 90 greiners
Daai Gamechangers wat heelwat duurder as ander punte toe ek laas gekyk het.
Ek sien nie dat iemand 95 Berger Classic Hunter al genoem het nie. Sover ek weet is dit enigste 95gr wat stabiliseer in 1:10 twist.
Ek sien nie dat iemand 95 Berger Classic Hunter al genoem het nie. Sover ek weet is dit enigste 95gr wat stabiliseer in 1:10 twist.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 243 en 90 greiners
....jammer....behalwe 95 bt’s wat hier bo genoem is......classic hunter se bc egter beter as ballistic tips.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Ek hou van goeie bc.WicusdP wrote: Sun Jun 21, 2020 1:41 pm ....jammer....behalwe 95 bt’s wat hier bo genoem is......classic hunter se bc egter beter as ballistic tips.
Is die classic hunter ook so sensetief vir jump soos die VLD’s?
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Die bergers is baie harder as die BT, ek het 100de van al 2 geskiet en verkies die BT vir n jag koel. Die classic hunter is n hybrid nie n VLD nie en laai baie maklik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Volgens Berger se “twist rate stability calculator” is die 95g BT “marginally stable’ indien mens op n koue dag in die laeveld of naby seevlak skiet met n trompsnelheid van +_ 3000’/s. Hoe geldig is hierdie calculator?
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Berger se calculator gee n SG van 1.39 aan as jy die koel n 1000f bo die see teen 15grade skiet uit n 1/10 twist.
Wat dit beteken is die koel gaan nog 100% stabiliseer jy gaan net so 3% van die koel se BC inboed, as dit n probleem is kyk dalk na iets soos n 87gr koel.
Die 95gr BT se OAL is so 1.115" volgens die internet maar ek werk in daai calculator met die lengte sonder die "tip" in gereken as ek so som wil maak met n "tipped" koel.
Die pers tip is so 0.145" lank so die OAL lengte van die koel wat ek in Berger se calculator sou in sit om na die nommers te kyk is 0.97" / 1.00"
Wat dit beteken is die koel gaan nog 100% stabiliseer jy gaan net so 3% van die koel se BC inboed, as dit n probleem is kyk dalk na iets soos n 87gr koel.
Die 95gr BT se OAL is so 1.115" volgens die internet maar ek werk in daai calculator met die lengte sonder die "tip" in gereken as ek so som wil maak met n "tipped" koel.
Die pers tip is so 0.145" lank so die OAL lengte van die koel wat ek in Berger se calculator sou in sit om na die nommers te kyk is 0.97" / 1.00"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Dankie vir jou verduideliking! Ek het gewonder of mens die stukkie plastiek met (feitlik geen massa) van die punt buite rekening kan laat. Berger punte het mos nie polimeer tips nie, so hulle formule laat nie toe daarvoor nie.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
DvD
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm
Re: 243 en 90 greiners
Jou 90gr eldx is te lank vir jou 1/10 twist. Ek skiet 95gr SST's op 1/10 twist akuraat uit tot op 1000m. Die SST is n "flat base" wat werk op die 1/10 loop.
Gaan kyk op berger se twist calculator wat goed werk.
Gaan kyk op berger se twist calculator wat goed werk.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: 243 en 90 greiners
Ek sien jy skiet 87gr Vmax...
Moet my nie kruisig nie maar ek wil nog die ekspiriment doen om te kyk of ek 85gr Interbond kan kry om op selfde POI te skiet as die 87gr Vmax. Ek wil nog die Max COAL's ens. vergelyk tussen die twee en speel op QL en GRK maar waaroor ek die meeste wonder is die POI. Wonder maar net of iemand die ekspiriment al probeer het?
Moet my nie kruisig nie maar ek wil nog die ekspiriment doen om te kyk of ek 85gr Interbond kan kry om op selfde POI te skiet as die 87gr Vmax. Ek wil nog die Max COAL's ens. vergelyk tussen die twee en speel op QL en GRK maar waaroor ek die meeste wonder is die POI. Wonder maar net of iemand die ekspiriment al probeer het?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Die vmax is meer n vld en die interbond meer n “standaard” koel met n lang dra vlak, sonder om aan jou scope te verander gaan jy baie gelukkig wees as al 2 op dieselfde plek skiet maar dit is natuurlik nie onmoontlik nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: 243 en 90 greiners
'n Goeie vriend van my het vir hom as sy eerste jaggeweer 'n 243 Sauer 100 met 1:10 groefdraai aangeskaf. Ons het nog planne gehad om ladingontwikkeling te doen, maar toe skiet sy geweer snyers op 100m met gewone 100gr bruinboks PMP! Nou verstaan hy nie waaroor die bohaai gaan om ladings te ontwikkel nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 en 90 greiners
Swys, met 'n moderne teleskoop is dit bitter maklik om te verstel tussen 2 verskillende ladings. As meer bykom het jy 'n baie slimmer een nodig.Swys14 wrote: Sun Jul 12, 2020 1:05 pm Ek sien jy skiet 87gr Vmax...
Moet my nie kruisig nie maar ek wil nog die ekspiriment doen om te kyk of ek 85gr Interbond kan kry om op selfde POI te skiet as die 87gr Vmax. Ek wil nog die Max COAL's ens. vergelyk tussen die twee en speel op QL en GRK maar waaroor ek die meeste wonder is die POI. Wonder maar net of iemand die ekspiriment al probeer het?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Ek het intussen n pakkie Interbonds aangeskaf na oorweging van faktore soos kostes en beskikbaarheid en gaan juis daardie eksperiment doen om die 87g V-Max en die 85g Interbonds te toets en kyk hoe hulle trajekte en poi vergelyk. Klaar toetsladings gelaai met 38grein N550. Sal more gaan skiet..
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
100g Bruinboks koele is platgatte, so ek twyfel nie dat hulle sal stabiliseer nie maar bc sal sekerlik nie uitmuntend wees nie. My geweer het n spesiaal gesnyde kamer so ek skiet net met my eie gelaaide patrone om seker te maak ek is veilig weg van die lande af.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 243 en 90 greiners
Tot verdere kennis.Skietstoel wrote: Sun Jul 12, 2020 4:31 pm Ek het intussen n pakkie Interbonds aangeskaf na oorweging van faktore soos kostes en beskikbaarheid en gaan juis daardie eksperiment doen om die 87g V-Max en die 85g Interbonds te toets en kyk hoe hulle trajekte en poi vergelyk. Klaar toetsladings gelaai met 38grein N550. Sal more gaan skiet..
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: 243 en 90 greiners
Laat weet asb hoe dit gegaan het, ek sal luister by die radio.Skietstoel wrote: Sun Jul 12, 2020 4:31 pm Ek het intussen n pakkie Interbonds aangeskaf na oorweging van faktore soos kostes en beskikbaarheid en gaan juis daardie eksperiment doen om die 87g V-Max en die 85g Interbonds te toets en kyk hoe hulle trajekte en poi vergelyk. Klaar toetsladings gelaai met 38grein N550. Sal more gaan skiet..
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 243 en 90 greiners
Skietstoel, verder tot my kommentaar en ander, terugvoer oor Hornady Eld-X in my 7mmRM @2920vps.
Week terug van Springbokjag. Ek het doelbewus skote op diere uitgesoek om my vorige ervaring te toets. Hierdie koeëlpunt se prestasie is beslis nader aan ‘varmint’ k-punte as aan premium of konvensionele punte.
Skoot 1 op 200m kopskoot: Pappery
Skoot 2 op 220m: agterkant blad( nie agter) dwarsstaan, punt dwarsdeur oorkanste bladbeen met reuse gat uitgangswond. Slagter het beide blaaie uitgegooi, bloedvleis. Wind was sterk, beide skote binne 20mm van mikpunt.
Skoot 3: Op ‘n bok onder 80m Kopskoot - onnodig om te beskryf.
Ek wil graag kommentaar hê van ander oor 275 tot 350m skote, ongeag die kaliber maar op snelhede waarvoor hierdie punt bedoel is. Ek kon self dit nog nie doen nie.
Het weer die hele inligtingsblad oor eldx gelees, daar is eintlik niks waaroor hulle jok nie. Behalwe dat dit moet lees 300m en verder vir jag! Hulle noem dit jagpunt 0-400m en langafstand.
Ek reken dit behoort uitstekende punt te wees vir langafstandjag, maar nie vir gewone jag van 0-300m nie.
So ek reken jy het die regte besluit geneem vir jou .243.
Beste.
Week terug van Springbokjag. Ek het doelbewus skote op diere uitgesoek om my vorige ervaring te toets. Hierdie koeëlpunt se prestasie is beslis nader aan ‘varmint’ k-punte as aan premium of konvensionele punte.
Skoot 1 op 200m kopskoot: Pappery
Skoot 2 op 220m: agterkant blad( nie agter) dwarsstaan, punt dwarsdeur oorkanste bladbeen met reuse gat uitgangswond. Slagter het beide blaaie uitgegooi, bloedvleis. Wind was sterk, beide skote binne 20mm van mikpunt.
Skoot 3: Op ‘n bok onder 80m Kopskoot - onnodig om te beskryf.
Ek wil graag kommentaar hê van ander oor 275 tot 350m skote, ongeag die kaliber maar op snelhede waarvoor hierdie punt bedoel is. Ek kon self dit nog nie doen nie.
Het weer die hele inligtingsblad oor eldx gelees, daar is eintlik niks waaroor hulle jok nie. Behalwe dat dit moet lees 300m en verder vir jag! Hulle noem dit jagpunt 0-400m en langafstand.
Ek reken dit behoort uitstekende punt te wees vir langafstandjag, maar nie vir gewone jag van 0-300m nie.
So ek reken jy het die regte besluit geneem vir jou .243.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Dankie vir daardie terugvoer Lategan! Ek het maar bedluit op n stewige bonded punt na aanleiding van jou eerste kommentaar asook die ander manne se terugvoer. Soos hulle se: “The proof is in the pudding”
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 243 en 90 greiners
Lategan ek kon die naweek 'n blesbok jag in die Vrystaat met 'n 7x64 met 162gr ELD-X op 400m. Die skoot was net agter die skouer deur en die koeël is deur die bok. Die gat op die ribbes aan die uitgang kant was seker so groot soos 'n R5 muntstuk, maar die longe was 'n gemors. DIe bok het omgeval binne 15m. Daar was ma bloederigheid op die ingangskant.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 en 90 greiners
Ekt een blessie met n 108 eldm so by die 300m net agter die blad geskiet om te kyk wat hulle maak. Tussen die 2 ribbes in, longe verwoes en n mooi gatjie ander kan uit tussen die 2 ribbes met niks vleisskade of gemors nie. Daai skoot waar ek nie n swaar been getref het nie het hy mooi gewerk maar ek sal hulle maar op daai afstand eder in die kop skiet met n ELD om veilig te wees. Ek het al n paar herwinde ELDs gesien uit grotet bokke en uit iets soos n 308 waar die spoed nie te rof is nie werk hulle baie goed maar ek dink as jy n 108gr teen n blad sit teen 3000fps kan jy dalk n bq van n gemors sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.