Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Shoot gaan nog voort soos beplan manne. Ons hou die weer dop en is bitter dankbaar vir nodige waters wat mildelik deur ons Liewe Vader aan ons geskenk word. Glo ons sal geskiet kry.
Dit gaan wel snot-nat wees so fris stewels of gumboots sal n verseiste wees reken ek. Hoop nie daai 450 skop my lat ek terugskuif in die modder nie.
Frikkels, die se-ding heet "van die os op die jas" maat. Dit beteken jy spring rond van een punt na n ander, nie op altwee gelyk nie!! Taal les agter die rug hehehe, jy is MEER as welkom om te kom kyk. As jy wil sal ek vir jou so 3x ekstra pitte laai vir die 450Rigby dan kan jy kom voel hoe skiet n regte man se geweer.
Ek wil graag kom, ek het nie veel om te doen saterdag nie.
Kobus het gesê hy sal inligting stuur. Ek wag in spanning.
maar as dit nie kom nie stuur vir my die info asseblief frikkiedbr@gmail.com
Frikkiedbr wrote:Stef, ag wat ja dis so daai taal dankie... LOL
Ek wil graag kom, ek het nie veel om te doen saterdag nie.
Kobus het gesê hy sal inligting stuur. Ek wag in spanning.
maar as dit nie kom nie stuur vir my die info asseblief frikkiedbr@gmail.com
Het nie die mail nou tans by my nie sal vanaand vir jou aanstuur.Moes dit seker genoem het....
Stefan764 wrote:Frikkels, die se-ding heet "van die os op die jas" maat. Dit beteken jy spring rond van een punt na n ander, nie op altwee gelyk nie!! Taal les agter die rug hehehe
Groete!
Stef
jou ma is immers Afrikaanse onderwyseres, jy van almal behoort te weet !
Wat sal julle manne aanbeveel vir Saterdag? Scope of oopvisier? Ek het laas met die teleskoop op geskiet maar ek dink oopketels gaan dalk beter vaar...
Hartskoot Hennie wrote:Wat sal julle manne aanbeveel vir Saterdag? Scope of oopvisier? Ek het laas met die teleskoop op geskiet maar ek dink oopketels gaan dalk beter vaar...
Dink is tyd om die reenkappies uit te haal en as backup te vat. Die weermanne se daar is 30% kans vir reen more. Dink dit gaan n lekker dag wees vir aksie. Nie te warm nie en ok nie te koud nie 27 grade en 40% bewolk. Kan nie wag om te sien waste verassingtjies vir ons wag nie
Dink n gazebo agter op die bakkie kan werk...........n paar pype en n syl.Skiet sal ons skiet.........tykens moet net vining kan beweeg deur die modder........moet ons nie dalk n quad inspan nie......... Lekker strooi praat so op n vrydag oggend