S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Hugov wrote:Saterdag lyk ok.... accuweather het cullinan se weer 40% vir 2mm se reen..... Hou maar duim vas

Hopelik skiet ons en nie swem nie......so nat geweer kan my darm siels ongelukkig maak.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

so op die os en die jas, kan 'n mens kom wat nie 'n geweer het nie?
Net om te kom kyk?
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Frikkiedbr wrote:so op die os en die jas, kan 'n mens kom wat nie 'n geweer het nie?
Net om te kom kyk?

Die manne is welkom, daar was laasjaar nogals n klompie wat kom kyk het, lekker manier om fotos ook te neem.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

Dankie Kobus, so vinnige ( nog een) Waar is dit en het jy dalk GPS inligting of 'n kaart.
Ek sal graag wil kom
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Stuur my n PM met jou epos adres dan stuur ek die kaart vir jou aan....

Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

Dankie :)
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Lourens Potgieter »

Elke skut moet asb net sy kanoe onthou.......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Stefan764 »

Shoot gaan nog voort soos beplan manne. Ons hou die weer dop en is bitter dankbaar vir nodige waters wat mildelik deur ons Liewe Vader aan ons geskenk word. Glo ons sal geskiet kry.

Dit gaan wel snot-nat wees so fris stewels of gumboots sal n verseiste wees reken ek. Hoop nie daai 450 skop my lat ek terugskuif in die modder nie.

Frikkels, die se-ding heet "van die os op die jas" maat. Dit beteken jy spring rond van een punt na n ander, nie op altwee gelyk nie!! Taal les agter die rug hehehe, jy is MEER as welkom om te kom kyk. As jy wil sal ek vir jou so 3x ekstra pitte laai vir die 450Rigby dan kan jy kom voel hoe skiet n regte man se geweer.

Groete!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

Stef, ag wat ja dis so daai taal dankie... LOL

Ek wil graag kom, ek het nie veel om te doen saterdag nie.
Kobus het gesê hy sal inligting stuur. Ek wag in spanning.
maar as dit nie kom nie stuur vir my die info asseblief frikkiedbr@gmail.com
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Frikkiedbr wrote:Stef, ag wat ja dis so daai taal dankie... LOL

Ek wil graag kom, ek het nie veel om te doen saterdag nie.
Kobus het gesê hy sal inligting stuur. Ek wag in spanning.
maar as dit nie kom nie stuur vir my die info asseblief frikkiedbr@gmail.com

Het nie die mail nou tans by my nie sal vanaand vir jou aanstuur.Moes dit seker genoem het....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

Dood reg Kobus, geen probleem nie. Dis maandag en dis mos eers Saterdag die do...
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by gillie »

Stefan764 wrote:Frikkels, die se-ding heet "van die os op die jas" maat. Dit beteken jy spring rond van een punt na n ander, nie op altwee gelyk nie!! Taal les agter die rug hehehe

Groete!
Stef

jou ma is immers Afrikaanse onderwyseres, jy van almal behoort te weet ! ;)
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Hartskoot Hennie »

Wat sal julle manne aanbeveel vir Saterdag? Scope of oopvisier? Ek het laas met die teleskoop op geskiet maar ek dink oopketels gaan dalk beter vaar...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Stefan764 »

Hartskoot Hennie wrote:Wat sal julle manne aanbeveel vir Saterdag? Scope of oopvisier? Ek het laas met die teleskoop op geskiet maar ek dink oopketels gaan dalk beter vaar...
Gumboots ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Hartskoot Hennie »

Ek sal maar my waders en my wading boots moet aantrek klink dit vir my! ;D ;D ;D
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dit lyk darm of die water bietjie opklaar.......ek raak al amper lus vir die storie jammer my 458 is nog nie in die kluis nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Alwyn »

Nog net een slaapie ><)
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

ja ja Yippie, sien uit
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Dink is tyd om die reenkappies uit te haal en as backup te vat. Die weermanne se daar is 30% kans vir reen more. Dink dit gaan n lekker dag wees vir aksie. Nie te warm nie en ok nie te koud nie 27 grade en 40% bewolk. Kan nie wag om te sien waste verassingtjies vir ons wag nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Alwyn »

As dit swaar reen dan gooi ons hom some so oor die cruiser se spieel..... LOL
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

ok, dit sal iets nuut wees :)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dink n gazebo agter op die bakkie kan werk...........n paar pype en n syl.Skiet sal ons skiet.........tykens moet net vining kan beweeg deur die modder........moet ons nie dalk n quad inspan nie......... ++>: ++>: ++>: Lekker strooi praat so op n vrydag oggend
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

As ek mag vra moet mens jou eie toilet saam bring of is daar bome en blare?? :o
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by G-force »

Stefan jy sal moet video neem van ou Frikkels as hy met daai klein ou geweertjie van jou skiet asb?Nie elke ou kry so kans nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart

Post by Frikkiedbr »

:o Eish hier kom 'n ding, sien nou op youtube daai dinge skop. :o
http://www.youtube.com/watch?v=Q9KV_FcgFno

Last edited by Frikkiedbr on Fri Mar 14, 2014 10:04 am, edited 1 time in total.
Post Reply