Page 3 of 3

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:23 pm
by G-force
Marc wrote:
Geno wrote: Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.
Geniet hom, ek wag in spanning, kan ek nie jou eie persoonlike Medic wees nie  ;D ;D ;D ;D ;D
Het jy een van daai "nurse" outfits?

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:26 pm
by Vlakvark
HEHEHEHEHE ou beesblaas jy ken nie vir GENO nie
As jy nie plus minus ongeveer so lyk nie kan jy maar los
Image

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:45 pm
by BLOK
Vlakvark wrote: HEHEHEHEHE ou beesblaas jy ken nie vir GENO nie
As jy nie plus minus ongeveer so lyk nie kan jy maar los
Image


As sy medic so lyk sal ek sy spotter op die jag wees. hahaha

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:59 pm
by Vlakvark
Spot jy nou

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 4:37 pm
by Marc
Hier gaan hierdie draad ook in sy ........


Ek praat van 'n Medic wat kan help as hy dalk geskiet raak  :police:

Image

Nie 'n Nurse wat hy dalk kan skiet nie  :-X

Image

Ek sal nou maar eerder by die huis bly  :-[  :'(

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Posted: Tue Oct 23, 2012 10:26 pm
by cg rossouw
Marc, Queenstown Sterkstroom, Noordoos Kaap, Plaas  se naam is Carnarvon Estate, hulle het ook van daai skaap bokke, R10 000 wat ek laas gehoor het. Het net nie n nommer van hulle nie maar google die naam. Was Julie daar, baie takbokke en verblyf nie te sleg. Kry net als op papier as jy met hulle bevestig. Krul koppe wat daar die plek run. Mens kan net nie glo as jy die before en after fotos sien van die plaas en wat nou daar aan gaan nie. Baie tragies. Hulle sal jou kan help.  Hoop jy het n goeie 4x4, daai gan nie maklik wees nie.

Groete