ROEP TOERUSTING
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Tomma
Dit bly van toepassing
Dit bly van toepassing
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: ROEP TOERUSTING
Brits
Ek stem saam met julle. Die toets het meer vir my temake gehad met die greep, liggaamshouding en skoot aftrek tegniek in die verskillende posisies. Die ander toets rondom die tipe
rus wat die poi kan beinvloed het ek gevind kan WEL verskil, en sommige tot 'n meerdere mate as ander russe. Die PL is wel verstel in beide toetse.

britsman wrote: Graham,
You are quite right. What I should of said is that parallax problems are responsible for most different groups fired from other shooting positions, IF THE PARALLAX SETTING IS NOT ADJUSTED FOR THAT SPECIFIC RANGEmac21 wrote: Don't blame parallax only,-------
Kom ons hoor van die "pros" soos Jacques.![]()
![]()
brits
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ROEP TOERUSTING
BRITSMAN.
OM HARE TE KLOOOOOOF POINT OF IMPACT OP DIESELFDE AFSTAND MET SELFDE PARALAX KAN SELFS VERSKIL AS JY NET JOU BENCHREST SAKKIE SKUIF VAN REG ONDER DIE VOORSTE SKROEF VAN DIE AKSIE NA SO VER AS MOONTLIK VORENTOE ONDER DIE HOUT VAN JOU GEWEER... SKUUS SE EERDER N GEWEER.....
KAN DIE HOOGTE BO SEESPIEEL OOK N ROL SPEEL???? AS EK BV BY DIE KUS SKIET EN IN BLOEMFONTEIN??????????MET SELFDE GEWEER SELFDE PUNTE,SELFDE RUS, SELFDE AFSTAND... EN KAN DIT GEBEUR DAT JY OP KOUE AAND EN OP WARM AANDE OP VERSKILLENDE PLEKKE SKIET???????????????????????????????????????????????????????????????????
EK VRA SOMMER NET OMDAT EK DIT INTERESANT VIND...

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
J
Koue speel wel n rol, of dit soveel sal wees dat jy n jakkals mis skiet weet ek nie, wat ek wel weet is dat MY GEWEER, op 100m omtrent 75mm LAER skiet uit my stoel as uit my Cruiser uit. Ek kon dit nie glo nie, maar het dit weer getoets en dieselle gevind, wou nog n fred hier beginne en sien of iemand anders selle ervaring gehad het.
Mooi loop
Francois

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ROEP TOERUSTING
As my geweer op skietbaan ingestel word en ek sit hom in my stoel skiet weer hoog, so stel hom in vir tipe rus wat ek gebruik
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ROEP TOERUSTING
FM
DIS BESLIS WAAR WAT JY SE, DIS HOEKOM EK DIE RAAM GEBRUIK OM VANAF IN TE SKIET EN JAKKALSE TE SKIET...
EK HET NIE SO VREESLIKE VERSKIL NIE MAAR TOG WAARNEEMBAAR EN SO DAT AS JY OP 350METER SKIET, SELFS OP 250 METER MAG DIT WEES DAT JY N JAKKALS MIS.
EEN BOER HET SELF EENDAG VIR MY GESE JULLE SKIET SO BAIE OP DIE SKIETBAAN EN DAN AS JULLE OP DIE PLAAS KOM BOKKE OES HAAL JULLE WEER TEIKENS UIT EN SKIET UIT DIE LORRIEKIES UIT OM TE SIEN OF JULLE SCOPES REG IS....HY BEWEER HY HET SY GEWEER 15 JAAR TERUG INGESTEL EN SKIET NOGSTEEDS SO MET HOM.. HY WAS KWAAD TOE EK HOM SE ONS SKIET PARTYKEER MEER SKOTE IN N WEEK AS HY IN 10 JAAR........EN DIS HOEKOM ONS MAAR BLY SEKER MAAK....EN AS HY SY EIE BOKKE KWES IS HY VIR NIEMAND KWAD NIE, MAAR AS HY N BEKSKOOT BOKKIE KRY 3 DAE NA ONS WEG IS EIS HY NOG SY PONDE OP ...
JY KNA TOG NIE MET WEERMAG AMMO OP JOU 308 OEFEN EN INSTEL EN DAN MET SIERRA'S SKIET EN DINK ALLE SGAAN NOG DIESELFDE WEES NIE....
DIE MEESTE OUENS WAT JAKKALSE SKIET GLO EK SKIET MAAR UIT HULLE STOELE HULLE GEWERE IN, WANT DAAR IS MIN PLASE WAT INSKIET GERIEWE HET SOOS BV N BENCH ENS....
HET TYDENS DIE S A OPE JAGGEWEER SKIET KOMPETISIE GESIEN DAT DIE PLATVORM VANWAAR JY SKIET N GROT INVLOED MAG HE.. lOUIS BUTLER TREK SY SKIETBAKKIE MET SY JAGRAAM DAAR BY N GHONG BAAN, MIN, BAIE MIN MANNE HET DIE GHONGE RAAKGESKIET OP 250 270 300 EN 340 METER. lOUIS KOM WAARSKU ONS NA DIE TYD DAT AS JY VAN DIE PYP AF SKIET HY VREESLIK RECOIL EN JY SKIET BAIE HOOG VAN SY PYPRAAM AF. AS JY SANDSAKKIE OPSIT SKIET JY WEER OP TARGET..
(EK MOET SE DAAR WAS REDELIKE WIND OOK....MAAR NA DIE KOMPETISIE TOE TOETS EK SY TEORIE EN DIS TOE WAAR DIE TYRE WEER DIE TEER SLAAN......ALHOEWEL EK DIT WEET HET EK NOGSTEEDS NIE GEWEET HOEVEEL OM AAN TE PAS NIE.. HY SE HY HET BAIE BAIE BOKKE MISGESKIET EN AS HY SY GEWEER OP DIE BENCH SIT DAN IS DAAR NIKS FOUT NIE, TOT HY NIE MEER DIE PYPRAAM GRBUIK NIE, MAAR N SANDSAK AGTEROP OM OOR TE SKIET.....
ek wonder tog of n reguit stewige plank met sakkies soos die wat jy gebruik op die bench nie beter opsie is as om die geweer vas te maak op die stoel nie....
maar dan verloor jy die gerief van afklim en die geweer daa op die stoel los....as jy die raam gebruik soos ek is die nadeel weer jy moet geweer eenkant sit en uit sy kussings en komberse haal voor jy skiet.....TRUST YOUR GUN----TRUST YOURSELF TRUST JOU EQUIPMENT....

tafjak
Re: ROEP TOERUSTING
Jakes en Yalair
Ek skiet my geweer van 'n bank af in en so skiet ek ook van die stoel, hoef niks te verstel nie. My geweer l? los in 'n sak op die bakkie en my stoel het slegs 'n mik waaroor ek skiet. Ek het Februarie van 75 V-max verander na 70gr Nosler en toe nie eers gestel nie en skiet nog steeds op dieselfde verstellings as 'n jaar gelede. Ek reken as ek 85gr na 70gr gaan sal ek aan die hoogte stel, maar nog nie so 'n drastiese verandering gemaak nie.
[glow=red,2,300]BEDDING BEDDING BEDDING BEDDING[/glow]
Taffie
Dit is baie waar en het met vorige stoel dieselfde probleem gehad.Yalair wrote:As my geweer op skietbaan ingestel word en ek sit hom in my stoel skiet weer hoog, so stel hom in vir tipe rus wat ek gebruik
Ek skiet my geweer van 'n bank af in en so skiet ek ook van die stoel, hoef niks te verstel nie. My geweer l? los in 'n sak op die bakkie en my stoel het slegs 'n mik waaroor ek skiet. Ek het Februarie van 75 V-max verander na 70gr Nosler en toe nie eers gestel nie en skiet nog steeds op dieselfde verstellings as 'n jaar gelede. Ek reken as ek 85gr na 70gr gaan sal ek aan die hoogte stel, maar nog nie so 'n drastiese verandering gemaak nie.
[glow=red,2,300]BEDDING BEDDING BEDDING BEDDING[/glow]
Taffie
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: ROEP TOERUSTING
Middag almal
Wat Taffie se oor bedding is baie waar. Ek wil byvoeg dat as jou geweerkolf jou nie pas nie, gaan jy verseker van verskillende "rests" op versillende plekke skiet. (parralaks is vooraf gestel en bly vir al die toetse op dieselfde setting) As jou geweer nie altyd op dieselfde plek skiet nie is daar n fout op jou geweer. Ek sal heel eerste by die kolf gaan soek, want as jy nie jou kop elke slag op dieselfde plek neersit nie gaan jy op verskillende plekke skiet.
Groete
Tomma
Wat Taffie se oor bedding is baie waar. Ek wil byvoeg dat as jou geweerkolf jou nie pas nie, gaan jy verseker van verskillende "rests" op versillende plekke skiet. (parralaks is vooraf gestel en bly vir al die toetse op dieselfde setting) As jou geweer nie altyd op dieselfde plek skiet nie is daar n fout op jou geweer. Ek sal heel eerste by die kolf gaan soek, want as jy nie jou kop elke slag op dieselfde plek neersit nie gaan jy op verskillende plekke skiet.
Groete
Tomma
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Taffie/Tomma
Ek wil so effe van julle verskil, in my geval dink ek nie die probleem is by die bedding nie, my geweer is deur oom Chris gebou en is daar GEEN probleem op sy bedding nie. Ek dink dit het te doen met die feit dat hy op die stoel, in my geval, nie kan recoil nie, hy is vasgeknyp, en as ek hom uit my cruiser uit skiet, skiet ek net oor n rus voor en kan die geweer vrylik terugskop. My mening, laat weet maar wat julle manne dink???
Mooi loop
Francois
Ek wil so effe van julle verskil, in my geval dink ek nie die probleem is by die bedding nie, my geweer is deur oom Chris gebou en is daar GEEN probleem op sy bedding nie. Ek dink dit het te doen met die feit dat hy op die stoel, in my geval, nie kan recoil nie, hy is vasgeknyp, en as ek hom uit my cruiser uit skiet, skiet ek net oor n rus voor en kan die geweer vrylik terugskop. My mening, laat weet maar wat julle manne dink???
Mooi loop
Francois
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: ROEP TOERUSTING
Ek stem saam met Francois. As daar fout op die bedding is, sal die eerste 5 skote na mekaar uit 'n koue loop nooit sommer bymekaar kan sit a.g.v temperatuur akkumulasie nie. Die geleidelike toename in stres op die bedding a.g.v hitte uitsetting, gaan vir jou die probleem van bedding tegniek/lokasie uitwys (dis nou veral indien bedding onder die loop sit, wat baie die geval is met sport/dunner lope). Ek s? dit so in my mou, maar ek dink dink dink dink, dit is gekorreleerd met die tensie op die skroef voor die aksie ook.....koes
Skouerdruk, springaksie, liggaamshouding, parralax, wang-teen-kam ori?ntering, linkerhand/arm posisie, antisipasie .... so kan mens maar aangaan, dra alles by.
Die recoil speel na my nederige mening 'n taamlike rol.
Die grootte en hoogte van die recoil pad t.o.v die algemene terugskop rigting is ook nou weer 'n tussenrib spier van 'n ander kleur.
So gepraat van Roeptoerusting. Hoe roep mens vlakvarke deur 'n 6mm loop?
" alle vlakvarke kom in, ...zzzzz........alle vlakvarke"
Skouerdruk, springaksie, liggaamshouding, parralax, wang-teen-kam ori?ntering, linkerhand/arm posisie, antisipasie .... so kan mens maar aangaan, dra alles by.
Die recoil speel na my nederige mening 'n taamlike rol.
Die grootte en hoogte van die recoil pad t.o.v die algemene terugskop rigting is ook nou weer 'n tussenrib spier van 'n ander kleur.
So gepraat van Roeptoerusting. Hoe roep mens vlakvarke deur 'n 6mm loop?
" alle vlakvarke kom in, ...zzzzz........alle vlakvarke"
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Ek vermoed hoeka my bedding is nie lekker nie, sal kykBEDDING BEDDING BEDDING BEDDING
Dankie
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: ROEP TOERUSTING
Francois
My roere word ook vasgeklem op my stoel. Geen versil nie. Uit my bakkie moet ek op n kussing sit anders sit ek te laag om in die roer in te klim. Probeer om bv die skietbank se posisie te simuleer uit die bakkie en kyk of dit nie n verskil maak nie....
Groete
Tomma
My roere word ook vasgeklem op my stoel. Geen versil nie. Uit my bakkie moet ek op n kussing sit anders sit ek te laag om in die roer in te klim. Probeer om bv die skietbank se posisie te simuleer uit die bakkie en kyk of dit nie n verskil maak nie....
Groete
Tomma
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Tomma
Thanks, sal bietjie eksperimenteer. Ek skiet al baie lank uit my Cruiser uit, voorruit skuif oop en ek skiet oor n pyp wat met n half duim selmat (klapperhaaragtige mat) oorgetrek is. Op my ou stoel het ek ook soos Taffie net n mik voor gehad en met die geweer heeltyd agter in my skouer gesit,nooit n probleem gehad met gunne wat ander skiet nie, maar toe wil ek mos fensie raak. Het seker gemaak my geweer skiet reg, en die aand kon ek nie n draaijakkals op 100m raakskiet nie, toe skiet ek sommer daar in die veld gou op n boksie en sien ek skiet 3 duim laag. My geweer groepeer selle as vooruit, maar POI skuif 75mm laer uit die stoel.

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Jakes en almal,
Quote from Mac21
Don't blame parallax only, if your eye is not at the same distance and angle from the eyepiece, you can get four POI's, check it out for yourself. Get onto your bench or shooting chair, mount the rifle and shoot a 3 or 4 shot group. Allow your barrel to cool while you place another target, then take up the exact same stance. Ensure that you have a complete sight picture, and move your eye left as far as you can without losing the sight picture, squeeze off your shot, and repeat this sequence moving your eye to the right, up and down, and check your group against the first one, it is scary.[/color]
I would say that the parrallax setting of the scope at that range is badly out.
My paar sents. Wat se julle.
brits
Ja ...... by die kus gaan jy laer skiet omdat die lug meer digtheid is, dus meer weerstand op die punt in vlug. Die selfde as jy laag oor water skiet (dam ens). Die water verdampimg veroorsak dat die lug ook meer digtheid het, ook as die grond nat is.JACQUES wrote:
KAN DIE HOOGTE BO SEESPIEEL OOK N ROL SPEEL???? AS EK BV BY DIE KUS SKIET EN IN BLOEMFONTEIN??????????MET SELFDE GEWEER SELFDE PUNTE,SELFDE RUS, SELFDE AFSTAND... EN KAN DIT GEBEUR DAT JY OP KOUE AAND EN OP WARM AANDE OP VERSKILLENDE PLEKKE SKIET???????????????????????????????????????????????????????????????????
EK VRA SOMMER NET OMDAT EK DIT INTERESANT VIND...
Quote from Mac21
Don't blame parallax only, if your eye is not at the same distance and angle from the eyepiece, you can get four POI's, check it out for yourself. Get onto your bench or shooting chair, mount the rifle and shoot a 3 or 4 shot group. Allow your barrel to cool while you place another target, then take up the exact same stance. Ensure that you have a complete sight picture, and move your eye left as far as you can without losing the sight picture, squeeze off your shot, and repeat this sequence moving your eye to the right, up and down, and check your group against the first one, it is scary.[/color]
I would say that the parrallax setting of the scope at that range is badly out.
My paar sents. Wat se julle.
brits
Last edited by britsman on Tue Jun 09, 2009 8:44 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Laasweek by 'n benchrest skieter gehoor dat die POI lig as die lugdruk ho?r raak. Dit maak nie sin vir my nie want volgens my gesonde verstand moet daar meer weerstand wees en agv daarvan moet die POI sak. Hy't nie vreeslik uitgewei nie, maar in sy woorde is daar meer "media" in die lug om die projektiel te dra. W?l dis so vir my vertel. Enige slimkoppe wat dit kan bevestig of afskiet??
Dawie
Dawie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Hi
En op die ou end , as ons na al hierdie dinge kyk wat wel n rol speel, en kan maak dat ons mis skiet, is ons eintlik almal baie goeie skuts, of reken julle manne nie ook so nie. Ons skiet ten minste MEER raak as mis.
Mooi loop
Francois
En op die ou end , as ons na al hierdie dinge kyk wat wel n rol speel, en kan maak dat ons mis skiet, is ons eintlik almal baie goeie skuts, of reken julle manne nie ook so nie. Ons skiet ten minste MEER raak as mis.
Mooi loop
Francois
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: ROEP TOERUSTING
Hello Dawie
Ek beskou my nou nie as 'n slimkop nie, maar ek weet darem daarvan nie.
...dis ook nou nie dat 'n projektiel 'n "airfoil" ontwerp het nie, want dan sou die teenoorgestelde (afwaards, links, regs) ook moontlik gewees het. Wat ek wel kan raai is dat indien jou spesifieke geweer (loop) 'n unieke oorswaai-moment/kantel het ( die projektiel kantel in die oorgaan fase tussen loop senterspin na aards gravitasie), en die punt vir 'n oomblik opwaarts rig nadat hy die loop verlaat, hy moontlik kan ho?r skiet.??
Let wel my mening is hoogs spekulatief.

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Dawie
Ek lees nou eers hierdie post.
My raaiskoot vir die hoer POI by hoer lugdruk;
Hoer lugdruk = hoer suurstof vlakke = beter verbranding = hoer trompsnellheid = hoer POI.
Bogenoemde behoort 'n groter invloed as sleur weens hoer lugdruk, te he.
Bogenoemde effek van die viesiese atmosveer op die ballistiek van 'n kanonkoel (G -5) is juis die rede dat ek eens lank - lank gelede, by 'n weerstasie van P.W. Botha en seuns diens gedoen het.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: ROEP TOERUSTING
CallerCaller wrote: Hoer lugdruk = hoer suurstof vlakke = beter verbranding = hoer trompsnellheid = hoer POI.
Ek stem nie saam met die stelling nie
Ek dink nie suurstof speel 'n rol wanneer kruit verbrand nie, ek raai ook, maar dis nie soos petrol wat moet meng met 'n hoeveelheid lug om optimaal te verbrand nie. Die chemiese samestelling van die kruit is so dat dit alles bevat wat nodig is vir ontbranding sonder suurstof/lug.
Dawie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Caller
Mag ek verskil???
Die G5 ken jy beter as ek, sal nie met jou daaroor stry nie......
In n geweer....ek dink die lugdruk/temp/humidity waarby jy die patroon laai, het n groter invloed as die lugdruk/temp/humidity waarby jy daardie rondte skiet???? Baie koue temp, by die afvuur, eg. -5 grade gaan n invloed he op jou POI, maar ook nie noodwendig laer nie.
Met jou aanmerking oor hoer trompsnelheid = hoer POI stem ek ook nie mee nie, hoer trompsnelheid kan jou links/regs en selfs laer POI gee, hang net af van jou barrel wip. Dit is n baie algemeen (verkeerde) aanvaarde redenasie dat hoer spoed jou hoer POI gee. Selle met ligte en swaarder punte, ligte punte skiet NIE noodwendig hoer nie.
Ook... Hoer lugdruk gee nie juis beter ontbranding nie, omdat die kruit sleg die suurstof in die dop gebruik vir ontbranding, en nie suurstof buite die dop nie......
Dawie
Gaan met jou Benchrest maatjie ook verskil..... By hoer lugdruk, seevlak, gaan jy definitief LAER skiet, punt het baie meer sleur as in dun lug.
My 2c

Ja
Jy mag dalk reg wees, wie weet
Jou stelling van "net die suurstof in die dop" is ook ongelukkig nie reg nie.
Bv. by petrol praat hulle van die stoichiometriese verhouding vir optimale verbranding. Dis iets soos 50:1 (nie seker meer nie) Lug tot brandstof, die res van die oortollige lug verbrand nie. Daai bietjie lug in die doppie kan onmoontlik 'n verskil maak.
Julle is welkom om met my te verskil, maar maak maar eers seker.
Dawie
Ja
Jy mag dalk reg wees, wie weet
Jou stelling van "net die suurstof in die dop" is ook ongelukkig nie reg nie.
Bv. by petrol praat hulle van die stoichiometriese verhouding vir optimale verbranding. Dis iets soos 50:1 (nie seker meer nie) Lug tot brandstof, die res van die oortollige lug verbrand nie. Daai bietjie lug in die doppie kan onmoontlik 'n verskil maak.
Julle is welkom om met my te verskil, maar maak maar eers seker.
Dawie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Dawie
Het myself miskien verkeerd uitgedruk, wat ek met "suurstof in die dop" wou se: Daar word nie van suurstof van buite (buite die dop) gebruik gemaak met ontbranding nie, so lugdruk kan geen rol speel in n geweer se ontbranding nie. Soos Ja3 tereg opgemerk het, die kruit het alles wat nodig is om op sy eie te ontbrand.
Sorry....
Mooi loop
Francois
Het myself miskien verkeerd uitgedruk, wat ek met "suurstof in die dop" wou se: Daar word nie van suurstof van buite (buite die dop) gebruik gemaak met ontbranding nie, so lugdruk kan geen rol speel in n geweer se ontbranding nie. Soos Ja3 tereg opgemerk het, die kruit het alles wat nodig is om op sy eie te ontbrand.
Sorry....
Mooi loop
Francois
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: ROEP TOERUSTING
Almal
Kyk mooi, my stelling was ook maar net 'n raaiskoot.