Skoot plaasing kudu

User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Deon R »

Gerhard wrote:
Waar skiet jy?
Dit lyk of jy sal moet gou maak, so asof hy gaan spring. Kry tog so gevoel daar is nog 'n grooter een links buite die foto  ;)

Maar dis laat so as dinge REG lyk, wat van hier?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lig loop. dis nou met jou voete!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Gerhard »

Deon R wrote:
Gerhard wrote:
Waar skiet jy?
Dit lyk of jy sal moet gou maak, so asof hy gaan spring. Kry tog so gevoel daar is nog 'n grooter een links buite die foto  ;)

Maar dis laat so as dinge REG lyk, wat van hier?
Deon,

Dis fine.

Dit is jou keuse waar jy hom wil skiet.

Of jy kan stil sit vir n paar min totdat hy rustig raak en weg stap en n skoot in kry oppi boiler room.

Wat lekker van die fotos is dat daar n nimmer einde is aan senarios en is n lekker manier van oefen en my self "mentally" coach oornhoe jy sou maak in die situasie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Cobus(Cobb) »

Gerhard, is dit fotos wat jy self neem?

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Gerhard »

Ja Cobus,

Die het ek self geneem.

Ek het seker 35gig se game cam fotos maar sal nie werk om die senarios na te boots met geweer jag nie.

Skiet dalk die naweek in die KNP nog n paar
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Trevor »

Gerhard wrote: Nee Francois,

Ek het teen die tyd nou al alles gelees wat n 7X64 met en sonder n GSC of Barnes kan doen...

Selfs met n Nosler so nou en dan skiet die kaliber n bok mooi om.

Hoeveel keer het die selfde argumente nie op die forum nou al ontstaan nie net om oor n maand of wat weer kop uit te steek...

Soos die Engels man sal se "Who cares" so lank jy te vrede is met die pute, koels, bullets, heads of wat jou ook al dit wil noem...

Gelukkig is ek Donderdag middag uit di stad oppad lae veld toe sodat ek Vrydag en Saterdag in die KNP kan gaan jag met die kamera...

[glow=red,2,300]Gaan dan volgende week vir julle vrek baie skoot plaasing fotos op sit.

Want daar is baie manne hier wat graag sal wil leer waar die bok nou eintlik geskiet moet word en waar nie... [/glow]

Maak nie saak met wat jy skiet of hoe vinnig jy skiet nie.

Die groot geheim is waar jy die bok skiet dws ek wil he die manne moet oefen oor waar die skoot moet klap in die boiler room...
Dankie Gerhard, ek is een van hulle wat graag wil meer leer en dankie vir jou moeite!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by VdWalt »

Ons weet dis rowwe werk om in die knp rond te ry en fotos te
neem, maar nou nou ja iemand moet dit doen! Ons waardeer dit
en geniet dit!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by FHM »

BOKRAM wrote: FHM - ek sien jy's van Swakop........daai Duitse KUSKA karnavaal van julle was darem bitttttter lekkker laasweek !!!!
Bitterrrrrrrrrr lekkerrrrrrrr my maat! Wat het julle hierdiekant kom gedoen - visvang / jag?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Deon R »

Gerhard wrote:
Deon R wrote:
Gerhard wrote:
Waar skiet jy?
Dit lyk of jy sal moet gou maak, so asof hy gaan spring. Kry tog so gevoel daar is nog 'n grooter een links buite die foto  ;)

Maar dis laat so as dinge REG lyk, wat van hier?
Deon,

Dis fine.

Dit is jou keuse waar jy hom wil skiet.

Of jy kan stil sit vir n paar min totdat hy rustig raak en weg stap en n skoot in kry oppi boiler room.

Wat lekker van die fotos is dat daar n nimmer einde is aan senarios en is n lekker manier van oefen en my self "mentally" coach oornhoe jy sou maak in die situasie...
Stem saam. Ek geniet jou fotos vreeslik! Kan nie wag vir meer nie! EN dit werk regtig om die kop reg te kry. Veral as mens in die kantoor sit en verlang na die bos.
Lig loop. dis nou met jou voete!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Vosman »

Daai bul sal bakkie ry. Dis al. Deur Jan FE Cilliers.
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by NUNAB »

middag boere.
Elke ou het seker maar sy keuse van waar en wanner om te skiet, interesant om al die skote te lees.
My keuse sal wees wanneer die bulletjie voor hom kyk, hom netjies agter die oor te klits. Dit is te s? as die geleentheid daar is.
Dankie vir die kopkrappers en mag julle kinders ryk ouers h?.
Die lewe is n lied!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Marc »

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... uskoot.jpg[/img]

375 H&H  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Carl »

Nog 'n interessante een voor die naweek. Koedoe was op 120m, dis 'n 800mm lens.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by VdWalt »

Net reg van die geel keel hare so 2 duim bo-oor die tak met die 300 en 165gr GMX.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by Marc »

Die een verkieslik nie met 'n Barns/Impala/GSC nie, mag dalk daai regter agterste boud bietjie skade maak  ;)

[img width=560 height=373]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 3433-2.jpg[/img]

30.06 met 150gr of 375 H&H met 250gr  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Skoot plaasing kudu

Post by FHM »

Die afstand is by my persoonlike grens vir kopskoot op groter bokke, maar ek sal hom druk n halwe duim bo daai wit streep tussen die oge - as ek n dooierus het natuurlik. Anders stem ek met die skootplasing van Marc - maar sal swift A 180 gr gooi ;)
Last edited by FHM on Fri Jul 13, 2012 9:45 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply