Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dit lyk of jy sal moet gou maak, so asof hy gaan spring. Kry tog so gevoel daar is nog 'n grooter een links buite die foto
Maar dis laat so as dinge REG lyk, wat van hier?
Deon,
Dis fine.
Dit is jou keuse waar jy hom wil skiet.
Of jy kan stil sit vir n paar min totdat hy rustig raak en weg stap en n skoot in kry oppi boiler room.
Wat lekker van die fotos is dat daar n nimmer einde is aan senarios en is n lekker manier van oefen en my self "mentally" coach oornhoe jy sou maak in die situasie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Dit lyk of jy sal moet gou maak, so asof hy gaan spring. Kry tog so gevoel daar is nog 'n grooter een links buite die foto
Maar dis laat so as dinge REG lyk, wat van hier?
Deon,
Dis fine.
Dit is jou keuse waar jy hom wil skiet.
Of jy kan stil sit vir n paar min totdat hy rustig raak en weg stap en n skoot in kry oppi boiler room.
Wat lekker van die fotos is dat daar n nimmer einde is aan senarios en is n lekker manier van oefen en my self "mentally" coach oornhoe jy sou maak in die situasie...
Stem saam. Ek geniet jou fotos vreeslik! Kan nie wag vir meer nie! EN dit werk regtig om die kop reg te kry. Veral as mens in die kantoor sit en verlang na die bos.
middag boere.
Elke ou het seker maar sy keuse van waar en wanner om te skiet, interesant om al die skote te lees.
My keuse sal wees wanneer die bulletjie voor hom kyk, hom netjies agter die oor te klits. Dit is te s? as die geleentheid daar is.
Dankie vir die kopkrappers en mag julle kinders ryk ouers h?.
Die afstand is by my persoonlike grens vir kopskoot op groter bokke, maar ek sal hom druk n halwe duim bo daai wit streep tussen die oge - as ek n dooierus het natuurlik. Anders stem ek met die skootplasing van Marc - maar sal swift A 180 gr gooi
Last edited by FHM on Fri Jul 13, 2012 9:45 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD