Wes Transvaal Deelnemers
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Boere
Ek sien daai manne wat al hier vroeg in Junie sommer so met die oog sien watter tewe is dragtig gaan nie daar wees nie so nie nodig om te scan nie ons aanvaar die meeste sal nou dragtig wees of al n kroos in n nes he.
Groete
Sakkie

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne
Wil julle n groot guns vra,asb, GROOT ASB hou duim vas dat die Nissan Woensdag sal klaar wees by die dokter anders gaan Marno en ek op die voet jag met karbatterye op die rug.
Groette
PAC
Wil julle n groot guns vra,asb, GROOT ASB hou duim vas dat die Nissan Woensdag sal klaar wees by die dokter anders gaan Marno en ek op die voet jag met karbatterye op die rug.
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Willie, elk een op n kampstoel, rug teen rug! Kan mooi werk! Hoop daai Nissan loop voor Woensdag mater! Hou vir jou duim vas!!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
My en Marno se senuwees is op soos laas maand se pay, al wat ek nou doen is maar bid,hoop en duimvashou!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Blok het erns genoem van plakkers met name. Ek dink dis n bakgat idee, aangesien ek maar swak is met name. Ek het vir ons n paar plakkers gekry, sal hulle saam bring.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
PAC,
Ek hoor my Nomad wil skynbaar nie lekker loop nie.....as jy lus het om sy "carb" skoon en reg te maak kan jy hom gebruik.

Weet netnie of julle 2 "Klein" outjies lekker op hom gaan pas nie..

Nee man jou lorrie sal reg wees, net moed hou.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Dawid
Ek en n Nomad is redeliik bekend met mekaar,verstaan nogal daai Chevy.
Ek en n Nomad is redeliik bekend met mekaar,verstaan nogal daai Chevy.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Lys van goed wat ek moet onthou.
1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier
As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier
As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
1 Rooies
2 Dawid
3 CF
4 Chris 101
5 Dirkie
6 Marno
7 Jassie
8 Schalk
9 Schoevers
10 Geno
11 Cobb
12 Janjak
13 Prohunt
14 johan1
15 De beer
16 Hein (ksv)
2 Dawid
3 CF
4 Chris 101
5 Dirkie
6 Marno
7 Jassie
8 Schalk
9 Schoevers
10 Geno
11 Cobb
12 Janjak
13 Prohunt
14 johan1
15 De beer
16 Hein (ksv)
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Lys van goed wat ek moet onthou.
1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier
14 'n Rol wit goud
As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
Cobb, ek ry maar altyd water saam met my vir die dinge wat verkeerd kan gaan.
Dankie Alex
1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier
14 'n Rol wit goud
As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
Cobb, ek ry maar altyd water saam met my vir die dinge wat verkeerd kan gaan.
Dankie Alex
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Ian,
Papierwerk neem ek aan is permitte en so aan.

Vuurwapen en bestuurslisensies.
Groetnis
Papierwerk neem ek aan is permitte en so aan.
Vuurwapen en bestuurslisensies.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne, Saterdag so bietjie tyd saam my jag maat op die baan spandeer. Lekker geskiet en die punte het mooi by mekaar gekom. Net voor ons oppak stuur ekke toe so laaste skoot of 2 op die teiken. Toe gebeer die mees ongewenste en ondenkbare ding... so met die laaste paar skote het die silencer op die 243'tjie op sy eie los gedraai(nooit gedink om hom the check nie) en daai heel laaste skoot skiet toe daai 243 se eksorse pyp MURTU... Gelukig nie seer gekry - geweer en skope is nog reg maar ek is moereloos.
Peet is besig om nuwe silencer te bou en ek kry hom Dinsdag - hou asb. duimvas dinge loop reg. Taffie ons sal vroegerig Woensdag daar wees dan moet die roer (met nuwe eksorse) ingestel word. Is daar 'n baan naby? Ek verneem julle het so iets genoem hier iewer - so nie skiet ek maar sonder die wimblik.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Freek,
Hel man, dit is nou 'n gatslag! Hoop die goed is betys reg!
C.J.
Hel man, dit is nou 'n gatslag! Hoop die goed is betys reg!
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Peet (die jakkals jagter) doen uitstekende werk. Gister oggend silencer begin bou, vanoggend in vir gun coating hy kry hom van middag 16:00 terug en more oggend sit hy hom op die roer. Ons ken mekaar glad nie en ek het op verwysing van 'n kolega die man Sondag oggend besoek (uit nood) en wat 'n aan gename persoon. Vind toe met 'n draai uit hy jag jakkalse al vir jaaaare voltyds, somaar hier op my agter stoep en wat ek gesien en gehoor het - ken hy sy stoerie...
Miskien ontmoed julle vir Peet eersdaags hier - wie weet?????
As daai silencer werk en die geweer stil maak en help om raak te skiet - - - manne is dit die eerste keer in my lewe wat ek 'n silencer bestel en binne 2 dae is hy op die roer.
Ek sal verseker vir Peet 'n pluimpie vashou as hy die storie kan maak werk... hou duim vas.
As daai silencer werk en die geweer stil maak en help om raak te skiet - - - manne is dit die eerste keer in my lewe wat ek 'n silencer bestel en binne 2 dae is hy op die roer.
Last edited by Freek on Mon Aug 06, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne,
Die koordinate is gestuur via PM. As iemand dit nie ontvang het nie, laat weet my, dan stuur ek aan.
Groete,
Eugene
Die koordinate is gestuur via PM. As iemand dit nie ontvang het nie, laat weet my, dan stuur ek aan.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Dis nou 'n gatslag Cobb, hoop julle kom reg, glo iemand sal jul optelCobb wrote: Manne....Lang storie, maar 3e party (pannelbeaters) het my Ranger se head loop kraak na hulle aan verkoeling loop werk het. Ek sit nou met my vinger in my oor, gelukkig kan my span leier Dawid darm by die huis kom van die lughawe af.
Ek en Dewie benodig nou 'n lift uit JHB uit tot by die OPS asook 'n lift terug op die Sondag.
Petrol/Diesel koste sal natuurlik mee gehelp word....
As iemand kan help, laat maar weet.
Hoopvol, Cheers
Freek
Dit sal verseker 'n eerste wees
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Julle wonder hoekom dit sneeu... hier is die antwoord. My silencer is gisteraand al op die roer...
M.a.w alles binne een dag... bestel, gebou, ge-guncoat, groefdraad op loop gesny en ge-fit... ek kan dit nogsteeds nie glo nie. Julle moet net hoop die ding skiet raak.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
My magtig Freek!!!
Ek kan dit nie glo nie. Wys jou net weer daar bestaan nog iets soos goeie diens.
Ek is baie bly vir jou man!
Ek kan dit nie glo nie. Wys jou net weer daar bestaan nog iets soos goeie diens.
Ek is baie bly vir jou man!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Ou marno, die nuwe pyp lyk te grend op die roer... baie beter as die ou een. Ou Peet sou beslis vir ons 'n ding of 2 kon leer tydens die OPS. Sy roep tegniek is so bietjie anders as wat Hein ons geleer het maar die res van die teorie is dieselfde... ek sal julle daar verduidelik. Die man moet iets reg doen - sy beste is 39 op een aand
- het die bewys stukke onder o? gehad en sy gemiddeld per nag wissel tussen 10 en 15. Jag meer en deels in die Vrystaat voltyds. Ongelukig het ek Peet te laat ontmoet en is hy ook nie bewus van die forum nie - hy tjommel nie op die internet rond nie. Skiet jakkalse en bou silencers vir 'n lewe. Hopelik volgende keer kom hy saam.
All is good and wel, ek moet net Woensdag betyds daar wees om die roer weer in te stel en te toets op die baan. Ek hou duim vas alles werk uit en dat die roer en nuwe pyp mekaar reg verstaan.
All is good and wel, ek moet net Woensdag betyds daar wees om die roer weer in te stel en te toets op die baan. Ek hou duim vas alles werk uit en dat die roer en nuwe pyp mekaar reg verstaan.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne
Baie goeie nuus,ek en Marno is weer mobile. Sien julle more middag
Groette
PAC
NS; Baie dankie aan almal wat hulp aangebied het met vervoer en spaar bakkies,wardeer dit erg baie!!!!!!!!!!!
Baie goeie nuus,ek en Marno is weer mobile. Sien julle more middag
Groette
PAC
NS; Baie dankie aan almal wat hulp aangebied het met vervoer en spaar bakkies,wardeer dit erg baie!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Lekker Willie! Bly vir julle! Manne die weer lyk baie beter vandag hier in ons geweste! Sien julle vanmiddag!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne,
Ek sien die wind begin ook nou beter lyk vir die twee aande se jag.
Ek dink die getalle sal groot wees.
C.J.
Ek sien die wind begin ook nou beter lyk vir die twee aande se jag.
Ek dink die getalle sal groot wees.
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)