Wes Transvaal Deelnemers

sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by sakkievanheerden »

Boere
Ek sien daai manne wat al hier vroeg in Junie sommer so met die oog sien watter tewe is dragtig gaan nie daar wees nie so nie nodig om te scan nie ons aanvaar die meeste sal nou dragtig wees of al n kroos in n nes he.
Groete
Sakkie
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Problem Animal Control »

Manne

Wil julle n groot guns vra,asb, GROOT ASB hou duim vas dat die Nissan Woensdag sal klaar wees by die dokter anders gaan Marno en ek op die voet jag met karbatterye op die rug.
Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by visstok »

Willie, elk een op n kampstoel, rug teen rug! Kan mooi werk! Hoop daai Nissan loop voor Woensdag mater! Hou vir jou duim vas!!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Problem Animal Control »

My en Marno se senuwees is op soos laas maand se pay, al wat ek nou doen is maar bid,hoop en duimvashou!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by visstok »

Bly positief mater! Hy sal reg wees!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by visstok »

Blok het erns genoem van plakkers met name. Ek dink dis n bakgat idee, aangesien ek maar swak is met name. Ek het vir ons n paar plakkers gekry, sal hulle saam bring.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Dawid »

PAC,

Ek hoor my Nomad wil skynbaar nie lekker loop nie.....as jy lus het om sy "carb" skoon en reg te maak kan jy hom gebruik. ;D ;D

Weet netnie of julle 2 "Klein" outjies lekker op hom gaan pas nie.. ;D ;D

Nee man jou lorrie sal reg wees, net moed hou.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Problem Animal Control »

Dawid

Ek en n Nomad is redeliik bekend met mekaar,verstaan nogal daai Chevy.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Ian »

Lys van goed wat ek moet onthou.

1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier

As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by visstok »

Ian, wat van wit goud?
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Cobus(Cobb) »

???  is die waterkan vir elke span om te bring of is daar 'n waterpunt.?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by KSV »

1 Rooies
2 Dawid
3 CF
4 Chris 101
5 Dirkie
6 Marno
7 Jassie
8 Schalk
9 Schoevers
10 Geno
11 Cobb
12 Janjak
13 Prohunt
14 johan1
15 De beer
16 Hein (ksv)
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Ian »

Lys van goed wat ek moet onthou.

1. Matras, slaapsak, kombers, kussing. (Dit gaan bitter koud wees)
2. Rooies se earn
3. Fles vir koffie
4. Eetgery
5. T-hemde en kepse. (borge)
6. Waterkan 25liter
7. Papierwerk
8. Skiettoerusting
9. Borge se geskenke
10. Kontant
11. kampstoele
12. Medisyne tassie (My spanmaat is vrot van die griep)
13. Eie drinkgoed vir as ons gaan kuier
14 'n Rol wit goud

As julle aan nog iets kan dink, sit dit ook hier op asb.
Cobb, ek ry maar altyd water saam met my vir die dinge wat verkeerd kan gaan.
Dankie Alex
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Dawid »

Ian,

Papierwerk neem ek aan is permitte en so aan. ??? ???

Vuurwapen en bestuurslisensies.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Freek »

Manne, Saterdag so bietjie tyd saam my jag maat op die baan spandeer. Lekker geskiet en die punte het mooi by mekaar gekom. Net voor ons oppak stuur ekke toe so laaste skoot of 2 op die teiken. Toe gebeer die mees ongewenste en ondenkbare ding... so met die laaste paar skote het die silencer op die 243'tjie op sy eie los gedraai(nooit gedink om hom the check nie) en daai heel laaste skoot skiet toe daai 243 se eksorse pyp MURTU... Gelukig nie seer gekry - geweer en skope is nog reg maar ek is moereloos.

Peet is besig om nuwe silencer te bou en ek kry hom Dinsdag - hou asb. duimvas dinge loop reg. Taffie ons sal vroegerig Woensdag daar wees dan moet die roer (met nuwe eksorse) ingestel word. Is daar 'n baan naby? Ek verneem julle het so iets genoem hier iewer - so nie skiet ek maar sonder die wimblik.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by C.J. »

Freek,

Hel man, dit is nou 'n gatslag! Hoop die goed is betys reg!

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Freek »

Peet (die jakkals jagter) doen uitstekende werk. Gister oggend silencer begin bou, vanoggend in vir gun coating hy kry hom van middag 16:00 terug en more oggend sit hy hom op die roer. Ons ken mekaar glad nie en ek het op verwysing van 'n kolega die man Sondag oggend besoek (uit nood) en wat 'n aan gename persoon. Vind toe met 'n draai uit hy jag jakkalse al vir jaaaare voltyds, somaar hier op my agter stoep en wat ek gesien en gehoor het - ken hy sy stoerie... 8) Miskien ontmoed julle vir Peet eersdaags hier - wie weet?????

As daai silencer werk en die geweer stil maak en help om raak te skiet - - -  manne is dit die eerste keer in my lewe wat ek 'n silencer bestel en binne 2 dae is hy op die roer. :o :o :o :o Ek sal verseker vir Peet 'n pluimpie vashou as hy die storie kan maak werk... hou duim vas.
Last edited by Freek on Mon Aug 06, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Geno »

Manne,
Die koordinate is gestuur via PM. As iemand dit nie ontvang het nie, laat weet my, dan stuur ek aan.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Marc »

Cobb wrote: Manne....Lang storie, maar 3e party (pannelbeaters) het my Ranger se head loop kraak na hulle aan verkoeling loop werk het. Ek sit nou met my vinger in my oor, gelukkig kan my span leier Dawid darm by die huis kom van die lughawe af.

Ek en Dewie benodig nou 'n lift uit JHB uit tot by die OPS asook 'n lift terug op die Sondag.
Petrol/Diesel koste sal natuurlik mee gehelp word....

As iemand kan help, laat maar weet.

Hoopvol, Cheers
Dis nou 'n gatslag Cobb, hoop julle kom reg, glo iemand sal jul optel  8)

Freek
Dit sal verseker 'n eerste wees  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Freek »

Julle wonder hoekom dit sneeu... hier is die antwoord. My silencer is gisteraand al op die roer... ;D ;D ;D M.a.w alles binne een dag... bestel, gebou, ge-guncoat, groefdraad op loop gesny en ge-fit... ek kan dit nogsteeds nie glo nie. Julle moet net hoop die ding skiet raak.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by marno »

My magtig Freek!!!

Ek kan dit nie glo nie.  Wys jou net weer daar bestaan nog iets soos goeie diens. 

Ek is baie bly vir jou man!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Freek »

Ou marno, die nuwe pyp lyk te grend op die roer... baie beter as die ou een. Ou Peet sou beslis vir ons 'n ding of 2 kon leer tydens die OPS. Sy roep tegniek is so bietjie anders as wat Hein ons geleer het maar die res van die teorie is dieselfde... ek sal julle daar verduidelik. Die man moet iets reg doen - sy beste is 39 op een aand :o :o :o - het die bewys stukke onder o? gehad en sy gemiddeld per nag wissel tussen 10 en 15. Jag meer en deels in die Vrystaat voltyds. Ongelukig het ek Peet te laat ontmoet en is hy ook nie bewus van die forum nie - hy tjommel nie op die internet rond nie. Skiet jakkalse en bou silencers vir 'n lewe. Hopelik volgende keer kom hy saam.

All is good and wel, ek moet net Woensdag betyds daar wees om die roer weer in te stel en te toets op die baan. Ek hou duim vas alles werk uit en dat die roer en nuwe pyp mekaar reg verstaan.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by Problem Animal Control »

Manne

Baie goeie nuus,ek en Marno is weer mobile. Sien julle more middag

Groette
PAC

NS; Baie dankie aan almal wat hulp aangebied het met vervoer en spaar bakkies,wardeer dit erg baie!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by visstok »

Lekker Willie! Bly vir julle! Manne die weer lyk baie beter vandag hier in ons geweste! Sien julle vanmiddag!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Wes Transvaal Deelnemers

Post by C.J. »

Manne,

Ek sien die wind begin ook nou beter lyk vir die twee aande se jag.

Ek dink die getalle sal groot wees.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Post Reply