Page 2 of 2

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Posted: Sat Jul 05, 2025 5:49 pm
by Eight
Het enige iemand ervaring met die AKRA 6-36 en hoe hy vergelyk met die Arken 7-35 verstelling, glas en beteoubaarheid?

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Posted: Sun Jul 06, 2025 4:12 pm
by pwdejager
Nee, maar vra gerus almal se opinie oor Arken. Ek is biased 8)