Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Schalk van Wyk wrote: Wed Aug 04, 2021 4:48 pm
Baie mooi. Hie het julle die kroon gedoen? Gethreat met duk endcap?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Schalk as ek reg verstaan kan die cf nie tot die kroon gedoen word nie. Jyt `n keuse vir thread om brake/silencer te akkomodeer. Anders is dit net `n cap wat hulle vooraf sê is VAS!
Willem Grobler wrote: Wed Aug 04, 2021 6:25 pm
Well done Mellies dit lyk nou regtig na besigheid! Ek wed jou daai roer gaan meer as net n bergjagpakkie raak…
Dis verseker Willem. Ek moet Sven nou net aan die skiet kry.
Lategan1 wrote: Thu Aug 05, 2021 7:33 am
Baie mooi Mellies!
Nou vir die deel van resultate.
Vertel ook hoe hy voel met en sonder klankdemper op skouer asb.
Beste.
Lategan, ek is ongelukkig een van die mal mense wat recoil nogal geniet. Ek oes nie elke aand nie, is nie `n jakkalsjagter of kompetisieskut nie. Ek verkies balans so my jagroere het nie ekstras voor-op nie.
Basjan123 wrote: Thu Aug 05, 2021 9:42 am
Wat is die rede om die loop te wrap met Carbon Fibre? Moet se die roer lyk bitter mooi!!
Basjan die loop behoort nie so vinnig warm te word nie teen `n vraksie van die massa. CF mors met jou kop, die dikloop lyk baie swaar en dan tel jy `n baie ligter roertjie op as wat jou oë sê jy doen.