My bergjagpakkie is gereed...

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

Schalk van Wyk wrote: Wed Aug 04, 2021 4:48 pm Baie mooi. Hie het julle die kroon gedoen? Gethreat met duk endcap?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Schalk as ek reg verstaan kan die cf nie tot die kroon gedoen word nie. Jyt `n keuse vir thread om brake/silencer te akkomodeer. Anders is dit net `n cap wat hulle vooraf sê is VAS!

Dankie.

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

HeinSavage wrote: Wed Aug 04, 2021 5:01 pm Baie mooi roer Mellies! Watter berg gaan eerste geklim word? ;)

My "sêwin-em-em-ou-yt" is nou so maand by die huis en hy spoeg mooi! Regtig spyt ek het so laat in die lewe van die kaliber uitgevind!
Drakensberge en Stormberge...

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

Willem Grobler wrote: Wed Aug 04, 2021 6:25 pm Well done Mellies dit lyk nou regtig na besigheid! Ek wed jou daai roer gaan meer as net n bergjagpakkie raak…
Dis verseker Willem. Ek moet Sven nou net aan die skiet kry.

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

Lategan1 wrote: Thu Aug 05, 2021 7:33 am Baie mooi Mellies!

Nou vir die deel van resultate. :o

Vertel ook hoe hy voel met en sonder klankdemper op skouer asb.

Beste.
Lategan, ek is ongelukkig een van die mal mense wat recoil nogal geniet. Ek oes nie elke aand nie, is nie `n jakkalsjagter of kompetisieskut nie. Ek verkies balans so my jagroere het nie ekstras voor-op nie.

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

Basjan123 wrote: Thu Aug 05, 2021 9:42 am Wat is die rede om die loop te wrap met Carbon Fibre? Moet se die roer lyk bitter mooi!!
Basjan die loop behoort nie so vinnig warm te word nie teen `n vraksie van die massa. CF mors met jou kop, die dikloop lyk baie swaar en dan tel jy `n baie ligter roertjie op as wat jou oë sê jy doen.

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

joe rocket wrote: Thu Aug 05, 2021 11:17 am Jissie geluk Mellies as daai roer nou n aster was het ek haar gaan wys hoe lyk die hemel.
Is `n aster en yster nie maar amper dieselfde nie?

Met `n vleisie...
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Basjan123 »

Mellies wrote: Fri Aug 06, 2021 9:13 am
Basjan123 wrote: Thu Aug 05, 2021 9:42 am Wat is die rede om die loop te wrap met Carbon Fibre? Moet se die roer lyk bitter mooi!!
Basjan die loop behoort nie so vinnig warm te word nie teen `n vraksie van die massa. CF mors met jou kop, die dikloop lyk baie swaar en dan tel jy `n baie ligter roertjie op as wat jou oë sê jy doen.

Met `n vleisie...
Dankie vir die terug voering!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Capt. Yoda »

Mellies wrote: Fri Aug 06, 2021 9:15 am
joe rocket wrote: Thu Aug 05, 2021 11:17 am Jissie geluk Mellies as daai roer nou n aster was het ek haar gaan wys hoe lyk die hemel.
Is `n aster en yster nie maar amper dieselfde nie?

Met `n vleisie...
Rocket kan by al 2 se loading port in pas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by airhunter »

Waar bekom mens so n CF loop?
Baie mooi geweer. Geniet die berge met dit.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by 3kus »

Sjoe dis n flippen mooi geweer, voel asof dit my gaan geld kos vorentoe.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

Vooruitsigte lyk nie te sleg nie.

Bo is 150gr BTs, gevolg deur 150gr Partitions.

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by honda2 »

Die Partitions groep mooi! Jy kan maar gaan skiet met vertroue. Pragtig setup.

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Toyrsi »

airhunter wrote:Waar bekom mens so n CF loop?
Baie mooi geweer. Geniet die berge met dit.
Armtec

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

150gr BTs kom ook party toe.
C1BDC80D-E5A1-43D1-AB1B-C74841208CDF.jpeg
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Capt. Yoda »

Daai roer gaan lekker jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by joe rocket »

Verseker wonder of hy sal verkoop....
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Mellies »

160gr Accubonds stel ook nie teleur nie.

46.6gr RL 17 doen stootwerk @ 2720 voete.

Ek het die 3de skoot links getrek van die 1ste twee.

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: My bergjagpakkie is gereed...

Post by Philip J »

Mellies wrote: Sat Oct 09, 2021 3:08 pm

Ek het die 3de skoot links getrek van die 1ste twee.

Lekker man! Kyk daai is nou wat mens fyn "brag" noem, as jy n 9mm groepie skiet nadat jy een skoot "getrek' het. Wens ek kon sulke "trek" skote skiet
Groetnis
Philip
Post Reply