Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 25, 2020 12:16 pm
Onthou ook Erik gebruik n tuner op sy gewere so dit werk n bq anders, hulle temp swing is ook baie baie groter as ons sin as hulle winter en somer skiet so mens moet nie te diep in daai gat in klim nie, ja dit het ook n impak hier maar as jy jou ammo konstant hou behoort jy nie n vreeslike sprong of val in spoed te sien nie. Ek kan regtig nie dink dat n 90gr koel self uit n kort loop teen 3012fps jou doppe so seer sal maak dat die primers uit val nie, hoe ver druk jy jou dop se skouer terug of het jy die virgin doppe nie geFL size nie?
Dankie, ek stem. Tog bly beginsels dieselfde, back2basics.
My standaard Rem700 24” met 90gr Acubonds @ 3030vps loop rustig. Hier moet ander fout wees. Vandaar voorstel ook eers wegdoen met magnum primers.
Ek het gister so bietjie Gawie gesels, hy se toe hy het al die selfde ondervind en wat hy agter gekom het is dat die nek wand diktes te dik is, so wat dan gebeur die nek expand nie genoeg sodat die punt maklik kan uitkom nie.
Ek vat toe my klaar gevuurde doppe en n punt en toe sowaar as wragtig die punte sukkel om by die nekke in te gaan, ek vat toe ou pmp gevuurde doppe toets hulle en siedaar punt val sommer binne die dop in.
Ek meet to die nek wand diktes PMP = 0.013" en Norma = 0.016-0.018".
Ek gaan nou al my nekke skil en kyk of dit die probleem oplos.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Damduiker jy het nie dalk die OD van n Norma dop wat jy klaar geskiet het ook gemeet nie? Is goed jy het daai toets gedoen maar ek sou nie somer raai n Sammi spec rak geweer se kamer sal so gesny wees laat jy sukkel nie maar by gese 0.018 is wel taamlik dik, Lapua is hier by 0.014/0.0145 rond as reg onthou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek het gemeet maar gaan lieg as ek se wat die afmeting was. Ek moet ook byse, dat dit wil voorkom of doe Hornady punte so effe dikker is as die ander Ek het lapua en nosler punte ingedruk en hulle val basies in.
Ek sal vanaand mooi kyk en al die data bymekaar sit
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.