........ okay, sal net my vraag beter stel.220 Russian se max druk vlak is 51 000PSI en die 22-250 se max is 65 000PSI
Hoekom is daar verskillende maksimum drukvlakke vir verskillende doppe?

........ okay, sal net my vraag beter stel.220 Russian se max druk vlak is 51 000PSI en die 22-250 se max is 65 000PSI






Kan jy asb die volgende vir my probeer verklaar1) die vorm en konstruksie van die dop.
daar is gewys dat seker vorms (en ek praat nou van alle vorms) beter druk kan hanteer/absorbeer as ander.
Dus die vorm van die dop speel groot rol.







............O.Die 303 se maksimum word as 48000 - 52000psi aangegee. Mauser aksies is weer 60000-62000psi.

..................O.Taffie, teen dieselfde druk,met selfde kruit, en selfde koeel en loop, sal die 6mm Rem effens meer spoed uitsit as die 243 Win. Ek het geen idee wat die werklike rede hiervoor is nie


Die Twee instansies/organisasies soos Ludwig s? se parameters verskil met betrekking tot die "Safety Cushion/Veiligheids Kussing" . Die europiers is meer konserwatief. Seker maar ook die dat hulle nie vir scopes lewenslange waarborge gee nie. ;DLudwig wrote: Raynie, ek sien jy het jou aanvanklike post nou verander om die meet metdode en waar moontlik die instansie wat die maks druk bepaal het, ook te lys, so ek gaan probeer om 'n paar van die vergelyke te verkaar:
Die 2 kan nie in hierdie geval vergelyk word nie, omdat die 22-250 AI as 'n wildcat gelys word, en geen organisasie soos CIP of SAAMI het vir hierdie kaliber 'n maksimum druk waarde bepaal nie. In so geval moet mens ag slaan op wat QL aanbveel: "No pressure value is shown for wildcat chamberings. Where available, maximum average pressure of parent cartridge is used" Ek glo moontlik die CIP MAP waarde is vir die 22-250AI is gebruik, alhoewel is effens laer is met so 750psi ongeveer22-250 rem max 65000psi piezo Sami en max 58740 piezo CIP
22-250AI max 57986 psi Wildcat wat dit ook mag beteken
CUP kan nie in PSI uitgedruk word nie, en die PSI waarde gelys is heeltmal foutief soos QL mens ook daarop wys met hulle waarkuwing. Dus kan die 2 geensins vergelyk word nie. Indien die 243AI 'n psi waarde sou kon kry, sou dit gelykstaande aan die 243Win wees, soos gewoonlik gedoen word met wildcats soos reeds genoem.243 win max 60191 psi Piezo CIP
243 AI max 55200 psi CUP
Die 220 Russian se dop verskil heelwat van die .22 PPC. Die Rus het heelwat meer taper op die dop, wat ek vermoed/raai deels verantwoordelik is vir die laer maksimum druk..220 Rus max 50763 psi Piezo CIP
.22ppc max 58740 psi Piezo CIP
Ek vermoed/raai dat die 244AI ook volgens die Wildcat klasifikasie die selfde maks druk as die parent case in die geval gekry het.244rem max 62366 psi Piezo
244AI max 62366 psi Piezo
Raynie, dit is 'n goeie vraag ja. Ek glo die man wat aan die veilige kant wil speel, sal die laer een kies tussen die CIP en SAAMI waardes, en die man wat hoe daarvan om daai koervertjie te stoot sal die ho?r een kies. Ek glo in beide gevalle is hierdie maks druk van SAAMI of CIP steeds met 'n effense "safetey margin" bereken, maar dinge begin nou gevaarlik raak as jy volgens daardie beginsel wil lading ontwikkeling doen. Ek self gebruik meestal SAAMI waar dit van toepassing is. Ek dink die europieers (CIP) speel dalk net meestal bietjie veiliger as die amerikaners (SAAMI) ;DLudwig
Ek het my verkeerd uitgedruk
Die druk wat Quickload bereken vir jou gegewe lading wat sal dit wees ?en besluit mens maar self ek gaan eerder volgens SAAMI maks werk of CIPse maks laai.
'n 22-250 met 55gr koeel spoed 3723 vps vir maks SAAMI druk en 3623 vps vir maks CIP druk ?
Beteken Maks druk dan enegsins iets ?
Taffie, teen dieselfde druk,met selfde kruit, en selfde koeel en loop, sal die 6mm Rem effens meer spoed uitsit as die 243 Win. Ek het geen idee wat die werklike rede hiervoor is nie


..................O.Wat die Ackleys betref, die claim to fame

Oom Taftafjak wrote: Ludwig
..................O.Taffie, teen dieselfde druk,met selfde kruit, en selfde koeel en loop, sal die 6mm Rem effens meer spoed uitsit as die 243 Win. Ek het geen idee wat die werklike rede hiervoor is nie
Dan is druk nie parallel teenoor spoed nie.
As windbuks teen 1000bar 11grein pellet teen 1000fps skiet uit 17kaliber loop van dieselfde twist en lengte, wat sal die spoed wees in ander geweer/windbuks met dieselfde looplengte en twist met groter piston, maar ook teen 1000bar druk? Daar moet tog 'n wesenlike spoed verskil te wees met die groter kamer in die een roer? Dieselfde kan ges? word van twee blaaspype met die een skut wat 'n groter mond het as die ander een. Solank die druk dieselfde bly, behoort die spoed mos dieselfde bly. Gaan gou my Skei-nat onderwyser gaan opsoek(hoop hy leef nog).
Sal jy so gaaf wees om 70grein koe?l te neem en te laai(gebruik QL) in 6BR, 243, 6mmRem en XC teen dieselfde druk. Die kruit is irrelvant, want dit bevoordeel slegs die kapasiteit van die dop of nie volgens die slim manne. Waarheen ek eintlik oppad is, is om te sien of daar regtig 'n verskil is in spoed. Jammer ons kan nie die genoemde kamers met dieselfde skouers en nekke kry nie.
Ek verstaan die drukkurwe, maar eintlik het dit niks met die spoed uit te waai wat gegenereer word nie, die werklike druk is tog die oorsaak van die spoed, of hoe?
Wetie, ekke is maar dom!

Sorry Taftafjak wrote: Jagtersdok
..................O.Wat die Ackleys betref, die claim to fame