Steel Skuts

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Steel Skuts

Post by Eugene »

Capt. Oblivious wrote: Ag sorry maar dit is net daai 105VLD uit my 6mm wat so maak as die ammo bq warm word in die son
Nie eers daai olifant geweer van jou, sal 'n 10mm VRN400 plaat 'n duik inskiet op 1000m nie..... Inteendeel, dit sukkel om die verf te chip op daai afstand! >:D
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Steel Skuts

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:
Capt. Oblivious wrote: Ag sorry maar dit is net daai 105VLD uit my 6mm wat so maak as die ammo bq warm word in die son
Nie eers daai olifant geweer van jou, sal 'n 10mm VRN400 plaat 'n duik inskiet op 1000m nie..... Inteendeel, dit sukkel om die verf te chip op daai afstand! >:D
Daai 300ding van jou skiet daai springbok laat hy om die stand draai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Steel Skuts

Post by Sean3006 »

JohanvB wrote:Ja, ek praat met jou, jy wat te slapgat of treurig is om jou eie gonge te kry, en dan myne te kom stukkend skiet by die skietbaan...jou ma jou nie geleer om eers te vra of jy ander mense se goed mag gebruik nie...dis so goed soos steel man...ga haal jou 11.1.11 maniere uit op 'n ander plek..ons wil mekaar vertrou op die skietbaan..defnitief nie saam met jou veld toe gaan nie...
Johan

Ek het jou nog nie die beste van alles vertel nie.
Toe ek daai dag klaar geskiet het en toe ry om my eie gongs van die baan te verwyder, toe sien ek daai einste 2 manne het uit gery om toe maar hulle eie gongs op te sit.
So hulle het joune net bietjie vir n warmup gebruik.
Of was hulle toe skaam omdat hulle nou uitgevang was?

Sal uitkyk vir hulle of hulle soort in die toekoms.

Dis nie lekker nie.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Steel Skuts

Post by Francoisv »

JohanvB wrote:Ja, ek praat met jou, jy wat te slapgat of treurig is om jou eie gonge te kry, en dan myne te kom stukkend skiet by die skietbaan...jou ma jou nie geleer om eers te vra of jy ander mense se goed mag gebruik nie...dis so goed soos steel man...ga haal jou 11.1.11 maniere uit op 'n ander plek..ons wil mekaar vertrou op die skietbaan..defnitief nie saam met jou veld toe gaan nie...
Een laat Saterdag middag is ons net 3 skuts by DSK.....en die snothamel 5 banke links begin wragtig op my gong skiet....en ewe verontwaardig toe ek hom daaroor aanspreek! Ek dink goedkoper fabrikate het baie manne meer gewere laat koop as wat hulle normaalweg sou en ook manne laat koop wat nie normaalweg sou.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Steel Skuts

Post by Andre308 »

Ek het geleer, jy skiet net n ander man se gong as die baan vol is, en jy ver van hom af sit.

Mik op sy gong en wag tot hy mis skiet, dan piets jy hom vinnig daar na.

My moves is so smooth, ek was nognooit uitgevang nie
User avatar
Morkel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Steel Skuts

Post by Morkel »

My moves is so smooth, ek was nognooit uitgevang nie[/quote]

Kan nie wees nie! Jy was seker so 10 maal omi son toe verpligte 2 jaar diensplig wegval. Nou op daai skietbane mors jy smooth wees.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Steel Skuts

Post by tau »

Ek skiet graag die manne se wasgoed pennetjies wat teikens vashou af op 400m baan........

As jy by my kom skiet kan jy engige ammo bring jy sal niks teen my gonge maak nie. En as jy gat in een skiet well done jy is die eerste ou ek koop jou 'n bier.

Mono's maak nie 'n gong eina nie. Dit is vinnige koeëls uit 7mm Magnums. Speed kills.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Steel Skuts

Post by Capt. Yoda »

Skiet die boude af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Steel Skuts

Post by PWV »

Hoop dis seksie boude!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Steel Skuts

Post by Capt. Yoda »

Ok ok boute
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Steel Skuts

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:Skiet die boude af
Ek gaan die tools saamvat Alrha toe dat jy en Obelix julle boute kan herstelImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Steel Skuts

Post by Capt. Yoda »

Is Obelix wat hulle af skiet, dink ek het dam al genoeg gonge gehang om oor gesien te word sou ek dalkies een af skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Steel Skuts

Post by tau »

Geno wrote:Ek het weer gevind dat Nosler Ballistic Tips makliker deur n gong skiet as 'n mono.
Monos los net so geel merk op die gong. Ek het al op 220m deur n gong geskiet met 55gr 6mm Noslers teen 4330fps
Hope groter (swaarder) 'n gong is hoe minder kan hy meegee wat ook skade aanrig.
Ek probeer nou al amper 10 jaar die manne hier oortuig dat 'n Nolser Ballistic Tip kwaad is :laugh: :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Steel Skuts

Post by tau »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/e4d798cfd040ea105f34eceeff0c6ce1.jpg

.375 Ruger
200 gr Kriek
2910 fps
60 meter

Maar die gong hang aan conveyer belt en op roller sisteem so hy spin so paar keer in die rondte na impak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply