Nie eers daai olifant geweer van jou, sal 'n 10mm VRN400 plaat 'n duik inskiet op 1000m nie..... Inteendeel, dit sukkel om die verf te chip op daai afstand!Capt. Oblivious wrote: Ag sorry maar dit is net daai 105VLD uit my 6mm wat so maak as die ammo bq warm word in die son
Steel Skuts
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Steel Skuts
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Steel Skuts
Daai 300ding van jou skiet daai springbok laat hy om die stand draaiEugene wrote:Nie eers daai olifant geweer van jou, sal 'n 10mm VRN400 plaat 'n duik inskiet op 1000m nie..... Inteendeel, dit sukkel om die verf te chip op daai afstand!Capt. Oblivious wrote: Ag sorry maar dit is net daai 105VLD uit my 6mm wat so maak as die ammo bq warm word in die son
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Steel Skuts
JohanJohanvB wrote:Ja, ek praat met jou, jy wat te slapgat of treurig is om jou eie gonge te kry, en dan myne te kom stukkend skiet by die skietbaan...jou ma jou nie geleer om eers te vra of jy ander mense se goed mag gebruik nie...dis so goed soos steel man...ga haal jou 11.1.11 maniere uit op 'n ander plek..ons wil mekaar vertrou op die skietbaan..defnitief nie saam met jou veld toe gaan nie...
Ek het jou nog nie die beste van alles vertel nie.
Toe ek daai dag klaar geskiet het en toe ry om my eie gongs van die baan te verwyder, toe sien ek daai einste 2 manne het uit gery om toe maar hulle eie gongs op te sit.
So hulle het joune net bietjie vir n warmup gebruik.
Of was hulle toe skaam omdat hulle nou uitgevang was?
Sal uitkyk vir hulle of hulle soort in die toekoms.
Dis nie lekker nie.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Steel Skuts
Een laat Saterdag middag is ons net 3 skuts by DSK.....en die snothamel 5 banke links begin wragtig op my gong skiet....en ewe verontwaardig toe ek hom daaroor aanspreek! Ek dink goedkoper fabrikate het baie manne meer gewere laat koop as wat hulle normaalweg sou en ook manne laat koop wat nie normaalweg sou.JohanvB wrote:Ja, ek praat met jou, jy wat te slapgat of treurig is om jou eie gonge te kry, en dan myne te kom stukkend skiet by die skietbaan...jou ma jou nie geleer om eers te vra of jy ander mense se goed mag gebruik nie...dis so goed soos steel man...ga haal jou 11.1.11 maniere uit op 'n ander plek..ons wil mekaar vertrou op die skietbaan..defnitief nie saam met jou veld toe gaan nie...
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Steel Skuts
Ek het geleer, jy skiet net n ander man se gong as die baan vol is, en jy ver van hom af sit.
Mik op sy gong en wag tot hy mis skiet, dan piets jy hom vinnig daar na.
My moves is so smooth, ek was nognooit uitgevang nie
Mik op sy gong en wag tot hy mis skiet, dan piets jy hom vinnig daar na.
My moves is so smooth, ek was nognooit uitgevang nie

- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Steel Skuts
My moves is so smooth, ek was nognooit uitgevang nie
[/quote]
Kan nie wees nie! Jy was seker so 10 maal omi son toe verpligte 2 jaar diensplig wegval. Nou op daai skietbane mors jy smooth wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]Kan nie wees nie! Jy was seker so 10 maal omi son toe verpligte 2 jaar diensplig wegval. Nou op daai skietbane mors jy smooth wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Steel Skuts
Ek skiet graag die manne se wasgoed pennetjies wat teikens vashou af op 400m baan........
As jy by my kom skiet kan jy engige ammo bring jy sal niks teen my gonge maak nie. En as jy gat in een skiet well done jy is die eerste ou ek koop jou 'n bier.
Mono's maak nie 'n gong eina nie. Dit is vinnige koeëls uit 7mm Magnums. Speed kills.
As jy by my kom skiet kan jy engige ammo bring jy sal niks teen my gonge maak nie. En as jy gat in een skiet well done jy is die eerste ou ek koop jou 'n bier.
Mono's maak nie 'n gong eina nie. Dit is vinnige koeëls uit 7mm Magnums. Speed kills.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Steel Skuts
Skiet die boude af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Steel Skuts
Hoop dis seksie boude!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Steel Skuts
Ok ok boute
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Steel Skuts
Ek gaan die tools saamvat Alrha toe dat jy en Obelix julle boute kan herstelCapt. Oblivious wrote:Skiet die boude af


Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Steel Skuts
Is Obelix wat hulle af skiet, dink ek het dam al genoeg gonge gehang om oor gesien te word sou ek dalkies een af skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Steel Skuts
Ek probeer nou al amper 10 jaar die manne hier oortuig dat 'n Nolser Ballistic Tip kwaad isGeno wrote:Ek het weer gevind dat Nosler Ballistic Tips makliker deur n gong skiet as 'n mono.
Monos los net so geel merk op die gong. Ek het al op 220m deur n gong geskiet met 55gr 6mm Noslers teen 4330fps
Hope groter (swaarder) 'n gong is hoe minder kan hy meegee wat ook skade aanrig.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Steel Skuts
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/e4d798cfd040ea105f34eceeff0c6ce1.jpg
.375 Ruger
200 gr Kriek
2910 fps
60 meter
Maar die gong hang aan conveyer belt en op roller sisteem so hy spin so paar keer in die rondte na impak.
.375 Ruger
200 gr Kriek
2910 fps
60 meter
Maar die gong hang aan conveyer belt en op roller sisteem so hy spin so paar keer in die rondte na impak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.