Page 2 of 2

Re: Holster opsies

Posted: Mon Oct 22, 2018 12:49 pm
by Geno
Dankie. Ek kyk dan daarna

Re: Holster opsies

Posted: Mon Oct 22, 2018 2:33 pm
by Gian_dP
Geno wrote:Dankie. Ek kyk dan daarna
Carl wrote:Die Ulticlip:
https://cdn2.bigcommerce.com/server5800/c1d62/product_images/uploaded_images/ulticlip-concealed.jpg?t=1438648875
Ek stem ook vir 'n Ulticlip. Hailstorm hou hulle aan. As jy op 'n SA vervaardigde holster besluit, kyk of hulle nie die skroefgate spesifiek vir die Ulticlip kan maak nie.

Re: Holster opsies

Posted: Mon Oct 22, 2018 2:41 pm
by Eduard Venter
Geno wrote:Watse mounting opsie is die beste?
Ek hou nogal van die FOMI/Over Clip

https://www.danielsholsters.co.za/wp-content/uploads/2016/08/all-mounting-options-banner-1030x684.jpg
As jy jou hemp insteek gaan daai FOMI op die foto nie werk nie lyk dit my. Ek sou ook kyk na ulticlip

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: Holster opsies

Posted: Mon Oct 22, 2018 4:46 pm
by Ds J
Geno, my ervaring is dat harde lissies moeiliker werk as sagte lissies - juis omdat hulle nie kan buig nie. Hulle haak soms uit wanneer n mens opstaan, of haak vas aan n sitplekgordel, of so.

Die sagte lissies is natuurlik sigbaarder as die Ulticlip, maar hulle buig saam en vashaak of uithaak is nie n probleem nie.

Dit is nog steeds moontlik om die hemp in te steek met n sagte lissie. Trek die hemp net uit en laat hom effe oor die lissie hang.

Ek dra al lank so en dit werk goed.

Re: Holster opsies

Posted: Tue Oct 23, 2018 7:49 am
by Carl
Ds J wrote:Die sagte lissies is natuurlik sigbaarder as die Ulticlip, maar hulle buig saam en vashaak of uithaak is nie n probleem nie.

Dit is nog steeds moontlik om die hemp in te steek met n sagte lissie. Trek die hemp net uit en laat hom effe oor die lissie hang.
Jy voel nie die Ulticlip nie, ek weet nou nie van AIWB nie, maar myne voel ek glad nie en die skede is 100% stewig vas. As die holster gemaak is vir hemp insteek het die tipe lus/gespe geen effek nie. Die hemp gaan tussen die holster en die broek in. Dus moet jy die hele hemp uittrek voor jy die vuurwapen kan bereik. Ek sou sĂȘ as jy nie dit nodig het gaan daar sonder.

Re: Holster opsies

Posted: Tue Oct 23, 2018 12:22 pm
by Joe13

Re: Holster opsies

Posted: Thu Nov 08, 2018 1:32 pm
by Geno
Dankie vir almal se insette.
Ek het getoets of my pistool in een van ons Raven Morrigan IWB holsters pas toe werk hy! Die loop is net so paar mm korter as die M&P sn, maar dit pla nie.
Ek gaan nou maar so bedags dra en vir my 'n OWB holster laat maak wat 'n WML kan vat vir wanneer ek in die nag jag.