Swak werk

Zack Benade

Re: Swak werk

Post by Zack Benade »

Hallo Almal

Dieselfde probleem het my ook oorgekom.  Ek het na een van die duurste taxidermis in die land gegaan en hulle het my cape ook nie gebruik nie.  Ek het my eerste rooibok met die boog wat 'n Black Face impala was opgestop.  Toe ek hom terugkry was dit 'n gewone rooibok cape.

Ek was baie teleurgestel en het die taxidermis laat weet.  Na 'n geveg het ek belowe om sy naam en sy werk te noem tussen al my skietvriende.  Dit gaan nie vir my oor die geld nie want hy het my hele memory verwoes.  'n Ander cape sal die nie beter maak nie.

Ek moes opgestaan het vir my reg en hom vir skadevergoeding aangevat het.  Deur my geld terug te vat is ek nog steeds slegter af. Dit maak my kwaad as mense in ons klein skietwereld mekaar openlik verneuk en nog steeds wegkom hiermee.

Groete
Zack
User avatar
Gameskin
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Nov 09, 2011 12:33 pm

Re: Swak werk

Post by Gameskin »

Johan04 wrote: [img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0617-2.jpg[/img]
Ek het laasjaar die kudu geskiet en 'n trofee daarvan laatmaak.[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0349-1.jpg[/img]
Dit is wat ek terug gekry het.

Johan
Johan  as ek mag vra waar het jy dit laat doen.??
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Swak werk

Post by Johan04 »

Gameskin

Ek is op die oueinde op 'n goeie voet met die mense uitmekaar,so ek gaan nie hul naam hier bekend maak nie.
Hoop jy aanvaar dit so.

groete

Johan
User avatar
Gameskin
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Nov 09, 2011 12:33 pm

Re: Swak werk

Post by Gameskin »

Johan04 wrote: [img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0617-2.jpg[/img]
Ek het laasjaar die kudu geskiet en 'n trofee daarvan laatmaak.[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0349-1.jpg[/img]
Dit is wat ek terug gekry het.

Johan
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swak werk

Post by Frederik »

Ons het al heel paar stelle afgetrap met taksidermie oor die jare en ek moet se dit is nie maklik om iemand in die hande te kry wat weet wat hy doen en terselfde tyd sy papiere by die huis ook reg hou nie. (Dit is nou meestal met uitvoer van trofees)

Net 'n voorstel of twee volgende keer as julle 'n trofee gaan ingee wat opgestop moet word.

- Maak seler die cape word ordentelik gecape en hanteer.
- Vervoer van bok na slagplek, moet nie die bok sleep veral op die dele wat jy wil laat opstop. Pak gras, takke en blare onder die bakkie dat die bok nie skuur teen die bak en hare verloor selfde as sleep net op die nodige dele.
- Koedoe, njala, bosbok, eland en rooibok onder andere kry verskriklik maklik "hairslip"
- Blou/Swart wildebeeste, blesbokke en hartbeeste kry nie so maklik "hairslip" nie.
- In die warmer jagtye veral maak seker die vel kom af so spoedig moontlik en koel hom af kry bak emmer en gooi sout en water as mengsel nog beter gooi proppie Detol ook by as die vel klaar gecape is, nie net tot by die kop nie. (Geen metaal bakke nie die soute sal roesmoerke los op die vel)
- As dit warm is en jy wag vir vervoer na slagplek gooi maar jou drinkwater oor die bok se cape uit en vryf dit liggies in enige iets om die vel vinniger te verkoel.
- Voor jy begin slag kan jy die cape en dele rondom afspuit dal dit vinnig verkoel.
- By trofees kom cape eerste en dan die vleis cape die dier tot by die nek en sny kop af voor jy verder slag en binnegoed uithaal. (Koel cape af met water)
- As jy jag waar dit koud is het jy meer tyd om jou dinge te doen.
- Klaar gecape beteken oore omgedop, lippe, neus gesny en vel kompleet van die kop af.
- Leer jouself gerus hoe om dit te doen want baie van die hande op die plase weet nie hoe om dit reg te doen nie.
- Dit vat tyd ja maar hoeveel trofees gaan jy op so een trippie skiet en hy gaan baie lank in jou huis staan.  
- Dan los die cape in die soutwater mengsel vir so paar uur of oornag.
- Hang die cape oor hout tot hy "drip dry" is en dan sit jy hom in die sout en maak seker die sout word ordentelik in die voue, ore en lippe ingevryf.
- As die cape nog nie droog is maar julle moet ry rol hom op met die sout en vat hom so saam.
- Moet nooi 'n nat cape in plastic vervoer nie die plastiek laat die vel sweet, gooi hom liewers oop in bakkie.
- Merk die skedel en cape as jy nie tags het nie maak seker jy verlaat nie die taksidermie voor jy sien die skedel en cape het jou tags op met die regte besonderhede nie.
- En dan maak seker jy gee jou trofee met die regte papierwerk in jagregte en permitte.

Daardie paar stappe en daar is nog baie meer maak seker dat jy jou deel gedoen het om die vel te versorg as jy dit reg gedeon het en jy jou trofee terugkry met hairslip verkeerde cape slegte werk dan weet jy wie het die fout begaan.

50% van trofees se kondisie word in die veld gedoen die ander 50% is uit jou hande.

Dan neem fotos van paar verskillende hoeke en meet die dikte van die nek net agter kop en dan waar die nek en lyf bymekaar kom ander goeie mates is oog tot neus en oog tot oog as jy die mates gee vir die taksidermie dan moet hy die dit aanpas totdat die bok by die regte mates aankom.

Dit is 'n klomp werk en paar goed om te onthou maar daardie troffe gaan jy jare voor kyk dit is die moeite werd.
Last edited by Frederik on Fri Nov 11, 2011 7:46 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Swak werk

Post by Geno »

Hoe is die? ;D

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Swak werk

Post by Skolla »

Die kameraman is seker vrek lelik?
Lyk of hulle vir hom geskrik het!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Swak werk

Post by Nuweseun »

LMGMA!! Geno waar het jy die kartoon afgeneem?!! :o :o :o

;D ;D ;D
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swak werk

Post by BLOK »

Geno

Nou wat het met jou gebeur dat hulle jou so verbaas aankyk ;D ;D ;D seker gesien daai o-kwes se loop is gebuig 8) 8)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Swak werk

Post by Geno »

Waar's die boogforum manne? Daar was op 'n tyd 'n rooikat op gewees wat BAIE sleg gedoen was. Dalk kan iemand vir ons daai foto soek en opsit.....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Swak werk

Post by Nuweseun »

Geno wrote: Waar's die boogforum manne? Daar was op 'n tyd 'n rooikat op gewees wat BAIE sleg gedoen was. Dalk kan iemand vir ons daai foto soek en opsit.....
Geno, hy sal moet uithaal en wys om hierdie twee te beat!!! ;D ;D ;D ;D
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Swak werk

Post by Beretta »

Geno
Nou weet ek waar my buurvrou se kat is jou straat kat ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swak werk

Post by Gerhard »

Ek huil my dood as my trofee so lyk.

Waar kry n man weer die geld om n luiperd te gaan jag omdat n taxidermy jou trofee op gedinges het...  ???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Swak werk

Post by Nuweseun »

Aaaaaaa Neeeeee!!!!! Jy is nie ernstig nie?!!!!! Wie sin is dit en wie het dit gedoen?
:o :o :o
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Swak werk

Post by Geno »

Dis hy ja!!!!!!!
Die Taxidermis is mos van Bethal af?
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Swak werk

Post by Beretta »

Ludwig
Nee hel het die kat aids ;D ;D ;D en die buurvrou se vals tande
Beretta
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Swak werk

Post by Nuweseun »

Daai kat lyk of hy uit 'n gremlin fliek uit kom?!!!
Ek is stom geslaan!!!!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swak werk

Post by Gerhard »

Daar val ek weer van my stoel af oor daai Rooikat soos ek lag...

Moes in Geno of Blok vas geloop het 02:00 die oggend...  :o  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swak werk

Post by BLOK »

Gerhard

Loop skeit, dink eerder is hierdie kat se broer wat ek die week een aand as n uil misgis het ;D ;D sy en daai uil se oe is darem amper eeners. Dalk n reuse oor uil die wyfie beet gekry en dis die nageslag ;) :laugh:
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Swak werk

Post by Rigby »

Dankie Boys!

Ek het nou die stukkie humor nodig gehad! Knerses sou darem wat wou gee om so gebit in die hande te kry om sy haaspasteie mee te verslind...
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Swak werk

Post by theedge »

Dink n foto geraam teen die muur sal 100% beter lyk :'( :'( :'( :'( Dit SWAK
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Swak werk

Post by Roger »

Julle maak my bang  :-[
Ek is vanoggend laat weet my goete kom more middag 3uur. Ek het dit Julie & Aug al in gestuur.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Swak werk

Post by johan1 »

Ek het nou  myself amper doodgelag vir daai mounts, dis n absolute skande, ek sal name en shame as dit met my gebeur, daai mens hoort nie in die bedryf nie, Jy betaal jou stert af om te gaan jag, en die kans dat jy iets spesiaal skiet gebeur min..... dan moet so iemand kom en alles op voeter. nee nee !

Name en shame!!!!!. Manne en maninne , julle moet mooi huiswerk doen voor julle gaan inhandig. Ek vat niemand se woord nie ..ek gaan kyk self. gaan doen selfs huiswerk voor jou jagtrippie en kry verwysings. Ek slaan daai krom rooikat weer in stukke met n piksteel

johan1
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

Ker?ls dis bitterhartseer vir die man wat gehoop het om iets oor te hou na die jag MAAR .....


BWHAAAAHAAAAAHAAAA, LMGA vi daai kat, watter cartoon kom hy uit  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: Swak werk

Post by LouisR »

Hierdie fotos raak net al erger.  As die manne dan nie wil name en shame nie, wat van plekke noem wat goeie werk doen sodat ander hul kan ondersteun nie?  'n Mooi trofee bly daem iets besonders.
Post Reply