270 Win or 7 x 57

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by Hein22 »

Of as jy 'n 270 bo 'n 7x57 aanbeveel nog bietjie onervare.. ;)
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by Flip Nel »

Giepie wrote:Die mense wat die 270 so afskiet is of onkundig of sommer net vol str#@nonsens.
Dis ouens wat nog nie met 'n 270 geskiet het nie ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by Supacow »

en ouens met gerekte primerpockets >:D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by dehacked »

Ja kyk hierdie onakkurate 270 gewere is nie vir elke man bedoel.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170410/9257256fea36ddb2561d50ff611bacaa.jpg
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by Prado »

Ek het n musgrave 7x57 wat ek besig is om uit te sorteer vir lang afstand skiet. Het al sover as 800 meter geskiet. BAIE AKKURAAT met eie herlaai
1596
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sat Apr 08, 2017 4:28 am

Re: 270 Win or 7 x 57

Post by 1596 »

Dagse Prado,

Baie dankie vir the info re 7x57.
Hoeveel dink jy is die geweer werd and watse nuwe werk is gedoen

Grote

Ian
Post Reply