270 Win or 7 x 57
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 270 Win or 7 x 57
Of as jy 'n 270 bo 'n 7x57 aanbeveel nog bietjie onervare.. 
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 270 Win or 7 x 57
Dis ouens wat nog nie met 'n 270 geskiet het nieGiepie wrote:Die mense wat die 270 so afskiet is of onkundig of sommer net vol str#@nonsens.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 270 Win or 7 x 57
en ouens met gerekte primerpockets 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: 270 Win or 7 x 57
Ja kyk hierdie onakkurate 270 gewere is nie vir elke man bedoel.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170410/9257256fea36ddb2561d50ff611bacaa.jpg
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: 270 Win or 7 x 57
Ek het n musgrave 7x57 wat ek besig is om uit te sorteer vir lang afstand skiet. Het al sover as 800 meter geskiet. BAIE AKKURAAT met eie herlaai
-
1596
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sat Apr 08, 2017 4:28 am
Re: 270 Win or 7 x 57
Dagse Prado,
Baie dankie vir the info re 7x57.
Hoeveel dink jy is die geweer werd and watse nuwe werk is gedoen
Grote
Ian
Baie dankie vir the info re 7x57.
Hoeveel dink jy is die geweer werd and watse nuwe werk is gedoen
Grote
Ian