Bokke wat hardloop??

Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Beretta »

Spanner
Ja en jy weet wat gebeur as n man bewe veral in die weer ;D ;D ;D ;D verseker sal jy nie jou broek mis nie
Beretta
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Dawie D »

Vir die manne met wiskunde.

As n springbok dwars stap op n 100 meter dan mik jy"n voet"(12duim) voor sy kop en hou aan om jou geweer saam met die bok te beweeg tot die skoot loop, dan behoort die skoot op sy oor te sit.
n Springbok op volspoed,100 meter ver, dan mik jy omtrent "2 bok lengtes" voor hom en dit skoot behoort raak te wees.

Groete
Dawie
As ek jou sien gaan jy val
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Triple2 »

Dawie D
Met sulke wiskunde is jy seker n chopper pilot? :angel:
Groetnis
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Dawie D »

Triple2

Ha Ha ;D
As ek jou sien gaan jy val
Hunter xxx

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Hunter xxx »

Ek sal dit ook maar los vir die manne met wiskunde.
En skiet hom nou op die bek dan wys hy jou hoe lyk die plaas.
groete
Hunter
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Vosman »

Tripple2, ek gaan nie saam Dawie vlieg nie!lol
Ek het al 'n paar skote op kwesbokke getrek in die hol, het al daar getref ook.
Ek sal ook nie skiet op bewegende wild wat op langer afstaande beweeg nie, geld in die veld kan my nogal ontstel!

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Geno »

Vosman wrote: in die hol
Waar ek vandaan kom skiet ons in die nek, brein en blad ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Dawie D »

Thanx Vosman, ek het ook n binneste hoor :P ;D
Net n grap lol

Enjoy
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Francois Marais »

Manne

Ek stem saam met alle redinasies van eties en wat als, maar kan net vir julle se, as jy moet wag vir al wat n springbok is om te gaan staan voor jy skiet op n OES, dan gaan jy met n halwe vrag huistoe more oggend. Dis daai stap en draf skootjies wat die bakkie volmaak, vra maar vir JB en Jeff, weet dis ook manne wat so af en toe n koeltrok vol bokke pak.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bokke wat hardloop??

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Yip maar dis dan omdat jy moet maar op n jag is hardloop skootjie eintlik net n in nood skoot...
As jy nie op n oes n draf of hol skootjie gaan trek nie, kan n lekker fiks troppie blesbokke jou dalk vionniger uit brandstof laat loop voor jou koele op is...
Veral as jy net soveel tyd het, Soms is die tyd few en die bakke baie ...
Maar soms is die bokke few en die tyd few..oeps  gatvol aandjie uit (trekbokke  hulle was eergister nog hier)  een aand 4 bakkies 12 slagters 3 slagrame  een koetrok  vir 300 springbok was die order en ons het geeindig met 4 bakkies en 3 bokke.. gesamentlike gewig vir die nag was 36 kg...
Dan kan mens nogal mooi Afrikaans praat.
Ma as jy keuse het skiet liewer daai ekstra afstand en wag tot hy staan..
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by Dawie D »

Francois Marais ek stem saam met jou, as jy nie daai skootjies kan indruk nie gaan dit maar lol om die koeltrok vol te kry, vernaam as dit trek bokke is met nuwe " northstar tekkies" aan.
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Bokke wat hardloop??

Post by suid wes »

Stem. as hy mooi op spoed is vat voor hom en da wa die kruis dik raak sit jy op sy kop en laat loop.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
Post Reply