Ludwig,ek is met jou...wat ek eintlik ingedagte gehad het is die "range" in clicks bedoelende bv. jy het 70 Mill's clicks nodig om te "zero" op 'n sekere afstand maar het net 50 MOA clicks tot jou beskikking of sal dit nie so werk nie .Ludwig wrote:Nee wat, langafstand skuts gee nie regtig om oor die aantal clicks nie. Hulle draai volgens die turrets se merke, MOA of MIL. Met my langafstand geweer byvoorbeeld moet ek 27 MOA dial vir 'n 1000m skoot vanaf my zero. Die geweer se scope het 15 MOA per rewolusie op die turrets, so ek draai een volle rewolusie en dan weer tot by die 12 MOA merk. Dit is 108 clicks in totaal. Dit sou regtig nie saak gemaak het of dit nou 90 of 120 clicks was nie, jy tel mos nie elke click nie.vriell wrote:Ek dink die langafstand manne sal meer Mills gebruik..."hoe verder hoe minder clicks" om te zero...mag verkeerd wees en is maar my opinie..
Miskien is my verduideliking nie goed genoeg nie.
Voorbeeld: Ek het 'n Rudolph scope in Mills en benodig 50 clicks om op 'n gegewe afstand te zero en doen die verstelling met nog clicks "spaar"
Dieselfde afstand (met dieselfde scope in MOA ) benodig ek 70 clicks vir 'n gegewe afstand maar nie genoeg clicks oor om te zero nie omdat MOA se inkrimente kleiner is dus minder reik afstand...of werk dit nie so nie ?

