AIM Taktiese Slotkop

User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by JTM »

Ek hou hiervan. Ek gaan my Savage mkII .22 se knop meet en kyk of dit hiervoor ook gaan werk.
Jannie Welman
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Eugene »

JTM wrote:Ek hou hiervan. Ek gaan my Savage mkII .22 se knop meet en kyk of dit hiervoor ook gaan werk.
Sover ek weet gaan die Howa een nie werk vir Savage nie, maar hulle is besig met een vir Savages. My bestelling is reeds in!
Aim small, miss small
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Piet Pille »

Nico Harris wrote:Die knobs pas op alles wat deiselfde diameter het as n howa, of bietjie kan ook werk.
Ons maak volgende n knob wat op die rem700/savage lrh en sabatti sal pas asook een wat op bolts wat groter as n howa is sal pas soos winchester en sauer model 90.

Groete

Nico
Dankie Nico,

Sal met Geno praat- hy reken hy sal so oor twee weke he..
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by cassie_calvinia »

RSA?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Piet Pille »

cassie_calvinia wrote:RSA?
Jip Cassie- RSA en Namibie kry 50% afslag......
Oorsee betaal volprys.
;D >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by cassie_calvinia »

Piet Pille wrote:
cassie_calvinia wrote:RSA?
Jip Cassie- RSA en Namibie kry 50% afslag......
Oorsee betaal volprys.
;D >:D
wa wa wa! :laugh:
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Nico Harris »

Manne is die knop kleiner as 18,5mm is en die steeltjie dunner as 8,8mm is sal die model wat ons nou maak pas.

Groete

Nico
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by JTM »

Ok het gou geloer en my Savage .22lr se knop is 17mm en steeltjie dunner as 7mm. So hoor dan vir hom ook te werk dan volgens wat julle praat.
Jannie Welman
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Pvdw »

Ek het 1 van die knoppe by Nico gesien toe ons in Mei daar gaan jag het. Ek was baie suur toe hy my s136 dat hy nie voorraad gahad het nie anders het ek en Cob elk met 1 of 2 terug gekom. Vir die manne wat nog wonder, dis puik kwaliteit.
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by James Wright »

ek het my AIM taktiese slotkop ook laasweek in die pos gekry,baie dankie Nico!

ek was redelik verbaas oor hoe maklik hy oor die bestaande slotkop pas en vas skroef.Wat my nog meer verbaas het is die feit dat hy so goed vastrek dat dit voel of hy daar vas gegiet is.Die is weklik 'n puik produk en sal my ervaringe ook hier kom deel sodra ek bietjie tyd agter die roer met my nuwe slotkop kon spandeer.Die AIM slotkop voel nie net goed nie,hy lyk ook goed en is baie mooi afgewerk.My 22-250 het skielik n ernistige taktiese "look" wat die koppe sal laat draai!
http://i236.photobucket.com/albums/ff125/jnwright1/4d2f8ceb-7262-4f32-9aa6-d50202e581c1_zpsk9gxsp8o.jpg
Last edited by James Wright on Mon Aug 24, 2015 11:12 am, edited 2 times in total.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Apie »

James Wright wrote:ek het my AIM taktiese slotkop ook laasweek in die pos gekry,baie dankie Nico!

ek was redelik verbaas oor hoe maklik hy oor die bestaande slotkop pas en vas skroef.Wat my nog meer verbaas het is die feit dat hy so goed vastrek dat dit voel of hy daar vas gegiet is.Die is weklik 'n puik produk en sal my ervaringe ook hier kom deel sodra ek bietjie tyd agter die roer met my nuwe slotkop kon spandeer.Die AIM slotkop voel nie net goed nie,hy lyk ook goed en is baie mooi afgewerk.My 22-250 het skielik n ernistige taktiese "look" wat die koppe sal laat draai!
Fotos fotos
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by James Wright »

foto opgelaai Apie
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by muishond »

Sal daardie knop op n Tikka T3 bolt handle pas?

Groete
Muishond
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Nico Harris »

Manne is die knop kleiner as 18,5mm is en die steeltjie dunner as 8,8mm is sal die model wat ons nou maak pas.

Groete

Nico
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by muishond »

Sal nie werk op Tikka T3 nie, knop is 19 mm.

Groete
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Nico Harris »

Ons maak binnekort een wat pas muishond.

Groete.
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by muishond »

Baie dankie, ek sal een vat sodra julle vooraad het.

Groete
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by DawieKotze »

Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.

............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk? 8) 8) 8) ;D

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Gawie(13mm) »

madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.

............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk? 8) 8) 8) ;D

Groete

Dawie
Moenie worry nie! Dus 'n ver skiet ding. As ek eendag 'n rooibok met 'n 303 wil skiet, sal ek weer by jou kom raad vra oor watter geweer belt die beste is, as jy agter 'n kwes bok aanloop. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by LoopSoosStroop »

Gawie(13mm) wrote:Dus 'n ver skiet ding.
Verduidelik asb.

Gaan my .303 ook 800 m Kudu skote kan vat as ek hierdie knop opsit?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Eugene »

LoopSoosStroop wrote:
Gawie(13mm) wrote:Dus 'n ver skiet ding.
Verduidelik asb.

Gaan my .303 ook 800 m Kudu skote kan vat as ek hierdie knop opsit?
Natuurlik! Dis nou as jy so naby as 800m wil jag...... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Piet Pille »

madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.

............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk? 8) 8) 8) ;D

Groete

Dawie
Oom Madako- ek dink dit het te make met skiet situasies waar jy teen tyd skiet soos bv veldskiete ens. ekself het maar dik vingers en groot hande en om 'n klein gladde slotkop te werk met koue vingers vroeg in die oggend is maar moeilik.... die groter kop met die growwer oppervlak vat dan vinniger en makliker raak.

Ek sal egter nie kan se hoekom dit by LRH help nie .... ek ken nie van sover skiet nie.

(P.S. Ek gaan wag solak by die hijacking draad oor al die kommentaar wat ek nouweer gaan kry rakende "my groot lomp koue hand wat nie die klein gladde slotkoppie gewerk kry nie... ;D :o )
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Eugene »

madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.

............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk? 8) 8) 8) ;D

Groete

Dawie
Ek werk maar op daai golf beginsel: As jy nie kan golf speel nie, lyk ten minste of jy kan golf speel....

Myne is in die pos, dalk lyk dit dan of ek kan ver skiet!
Aim small, miss small
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Nico Harris »

Manne my swaar Tinus het vooraad van die bolt knobs. Silwer en swart.

Sy nr is 0833621073. Prys by hom is ook R750.
As jy by my op die waglys is en by hom wil bestel laat weet net datek jou afhaal.

Groete

Nico
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: AIM Taktiese Slotkop

Post by Piet Pille »

Nico Harris wrote:Manne my swaar Tinus het vooraad van die bolt knobs. Silwer en swart.

Sy nr is 0833621073. Prys by hom is ook R750.
As jy by my op die waglys is en by hom wil bestel laat weet net datek jou afhaal.

Groete

Nico
Wanneer behoort julle te he Nico?
Waar bly Thinus?
Post Reply